Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Designer Art Deco Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Designer Art Deco Apartment is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n ikoniese gebou in Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of toeriste wat die pragtige Moederstad en alles wat dit bied wil verken.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, gratis WiFi en 'n TV.

Die gebou bied 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, hysbakke en veilige parkeerplek. Die woonstel is sentraal geleë en is binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede, restaurante, kroeë, winkels en museums.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Designer Art Deco Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 14, 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Designer Art Deco Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, 103 Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5415958d13828705d17021e208b3a8e5ed4efa4df0eca09749e54121ee19422b574a83d82fca4243e2ecb865a0a72cc2f3a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 14 Darling Street 103 Mutual Heights 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.924341830459 18.422251045704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang