DeSkaap
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha N - Sep 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Christo S - Feb 2023
Algehele gradering
'n Plek vir aande om te onthou.
Lees meerBenita M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en verwelkom.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Dallin J - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Christina H - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerBertie H - Aug 2022
Algehele gradering
Food for your soul.
Jetske F - Feb 2022
Algehele gradering
Plekkie van rus.
Carla V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties! Rustige omgewing en gemaklike tuiste.
Karlien T - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en baie vriendelike gasvrou. Ons kom beslis weer!
Monique M - Apr 2022
Algehele gradering
Een van die bestes!
Sonia D - Des 2021
Algehele gradering
Dit was great!
Dirk V - Nov 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker en baie stil.
Louis O - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlikke wegbreekhuis
Orme J - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent, peaceful and a wonderful place to stay.
Rauwen T - Sep 2021
Algehele gradering
Breathtaking.
Bertie H - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing place to relax.
Evelyne B - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful farm stay in a spacious clean and airy cottage.
Jardus A - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful views and peace and quiet.
Alewyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Pieter E - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Fanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige en mooi omgewing met allerhande dieregeluide na sononder vanuit die dam.
Jayd C - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect place to get off the grid.
DeSkaap se terugvoer
Hallo Jayd,
Thank you for your review. It was only a pleasure having you here.
All the best and hope to see you again.
Mariet J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustige plaas.
Andre F - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Wynand V - Sep 2020
Algehele gradering
Oornag verblyf tydens 'n motorfiets toer.
Neeltjé S - Aug 2020
Algehele gradering
Ontspannend. Veilig.
Gerrie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Die Kolgans-eenheid is lekker eenkant.
Renate G - Jan 2020
Algehele gradering
Relaxed farm atmosphere.
Suzaan R - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig
Izabel L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig, goeie ligging, nie ver van die dorp nie.
Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig, sonder enige TV, ens.
Lees meerMarika G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie om jou te laat tuis voel.
DeSkaap se terugvoer
Hi,
So bly julle het julle tyd by deSkaap geniet. Dankie vir die skoon huis en dat julle alles met soveel respek hanteer het. Was net n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Sielja
Nico D - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
DeSkaap se terugvoer
Hallo Nico,
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor DeSkaap. Hoop ons sien julle gou weer.
Franziska A - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus.
DeSkaap se terugvoer
Baie dankie dat julle DeSkaap - Jan Frederik Huis met soveel respek behandel het en so skoon agter gelaat het.
Gaste wat dit 'n plesier maak om te huisves.
Julle is enige tyd welkom by DeSkaap.
Willem D - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie netjiese en skoon woonstel.
DeSkaap se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek sê baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste was wat my plek met soveel respek behandel het.
Julle sal altyd welkom wees.
Tot ons weer sien.
Groette,
Sielja
Pieter D - Aug 2017
Algehele gradering
Almal baie beïndruk en netheid en bedagsaamheid uitstaande.
DeSkaap se terugvoer
Piet,
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was n voorreg om julle te huisves. Dankie dat julle Jan Frederik Huis met soveel "respek" behandel het.
Julle is enige tyd weer welkom by DeSkaap.
Groette,
Sielja
Marius V - Sep 2017
Algehele gradering
Klein enkelkamers beslis vir enkelpersoon of paartjie, maar het grooter huise ideaal vir naweekwegbreek.
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon en goed geleë akkommodasie.
DeSkaap se terugvoer
Jaco
Baie dankie vir jou moeite om vir ons n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie!
Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was en die wyse waarop julle die akkommodasie met respek behandel het.
Ons waardeer die skoon huis wat julle agtergelaat het.
Julle is enige tyd welkom by deSkaap en dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Daar sal 'n paar pakke tjips in die kas wees!
Groete
Sielja
Madeleine B - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n volledig toegeruste huis met hartlike ontvangs en 'n prentjiemooi omgewing.
DeSkaap se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoer te gee oor jou verblyf by deSkaap, Madeleine.
Baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste was en Jan Frederik so netjies agter gelaat het.
Julle is enige tyd welkom.
Tot weersiens!
Sielja
Deone L - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie mooi omgewing, huisie was netjies en skoon goed toegerus met als wat jy nodig het.
DeSkaap se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf! Ons waardeer dit regtig!
Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is baie welkom en ons sien julle graag weer.
Groete
Sielja en Gerhard.
Ria D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig op die platteland.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang