Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeSkaap

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Christo S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

'n Plek vir aande om te onthou. Ons het DeSkaap gekies as oorslaapplek tydens 'n onlangse 5 dag-lange fietstoer deur die Overbergstreek. Dit was ons laaste aand en die perfekte plek om die week mee af te sluit. Die huise is gerieflik en goed ingerig. Die omgewing is wonderlik; doodstil, met wye uitsig oor die plaas, die dam, die skape wat kraal toe kom. Goed vir die siel. Die klantediens was flink en die enkele versoeke wat ons gehad het is dadelik uitgevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Rustig en verwelkom. Baie rustig en ons het welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Absolutely awesome. Batterye heeltemal herlaai en reg vir die "Ratrace" vir die volgende paar maande. Weet definitief waarheen ek sal gaan vir my volgende herlaai-sessie. Goed om te gebruik as 'n basiskamp om die omgewing te verken. Uiterse vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dallin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Awesome. Nice and peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina H
1 nag
5.0
Aug 2022

Fantasties. Freda baie dankie vir jou vriendelike verwelkoming. Ons was 'n groep van 12 grootmense en twee kleuters. Met ons aankoms het ons dadelik die warm verwelkoming aangevoel. Wat 'n pragtige uitsig en die rustigheid. Die huisies was absoluut fantasties en ja almal kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker hul geslaap het nie (beddens fantasties). Die twee kleuters het hul omtrent self geniet en was die volgende oggend vroeg op om saam met die "oom" die skapies kos te gee. Ons as groep is net baie spyt dat ons net een aand oorgeslaap het maar volgende keer beslis 2 of meer aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Food for your soul. Another visit to Freda and Chris and we felt like family returning. It is wonderful to come and stay here as it is peaceful and absolutely stunning, don't miss out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Plekkie van rus. Goed ingerig op 'n pragtige plek. Freda is 'n puik gasvrou. Sy kan enige krisis uitsort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantasties! Rustige omgewing en gemaklike tuiste. Gemaklike omgewing en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantastiese omgewing en baie vriendelike gasvrou. Ons kom beslis weer! Fantastiese omgewing en baie vriendelike gasvrou. Freda was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is ruim en die plaas pragtig. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
1 nag
4.2
Apr 2022

Een van die bestes! Ons was 'n groepie wat lekker naby mekaar kon bly, maar steeds ons eie privaatheid gehad het. Die huisies het alles wat ons nodig gehad het en baie meer. Pragtige grasperke. Ons kinders wou net langer bly! Freda was verskriklik aangenaam en ons gaan beslis binnekort weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb743030be3bb1560292ae56507f175a954012ecdb79c9bfcf41e945cb889a43071186c98b65a6d4888c0d2b345302358b131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.452041533049 19.842051565647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang