Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeSkaap

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DeSkaap is 'n skaapplaas net 4 km buite Napier in die Overberg. Ons bied die ideale verblyf vir gesinne met vermaak en opvoedkundige doendinge vir die jongspan.

Verblyf bestaan uit 3 eenslaapkamerkothuise, elk met 'n enkel- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 1 tweeslaapkamerhuis met 'n gedeelde badkamer, 1 drieslaapkamerhuis met 'n en suite-badkamer wat oor 'n bad en 'n stort beskik, en daar is ook 'n bykomende badkamer met 'n stort.

Die boma-braai is omhein en het 'n ingeboude kroeg en 'n skilderagtige uitsig. Dit is geskik vir 30 persone of meer. DeSkaap het ook 'n lokaal vir privaat funksies, troues, en korporatiewe wegbreke met plek vir 100 mense. Besoekers is welkom om die plaas te verken, in die plaasdam te swem en die lammertjies te voer.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Samantha N
Besigheidsreis
5.0
Absolutely fantastic. Absolutely fantastic. Next year I want the same place at the same time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Christo S
Saam met vriende
5.0
'n Plek vir aande om te onthou. Ons het DeSkaap gekies as oorslaapplek tydens 'n onlangse 5 dag-lange fietstoer deur die Overbergstreek. Dit was ons l...
Sien meer
Feb 2023
Benita M
4.8
Rustig en verwelkom. Baie rustig en ons het welkom gevoel.
Apr 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
4.8
Absolutely awesome. Batterye heeltemal herlaai en reg vir die "Ratrace" vir die volgende paar maande. Weet definitief waarheen ek sal gaan vir my volg...
Sien meer
Mrt 2024
Lincoln R
Saam met lewensmaat
4.4
We enjoyed the beautiful area, with good advice as to where to go from the owner. Lepelaar was small but comfortable. Cooking was a bit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeSkaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb743030be3bb1560292ae56507f175a954012ecdb79c9bfcf41e945cb889a43071186c98b65a6d4888c0d2b345302358b131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.452041533049 19.842051565647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang