Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeSkaap

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

DeSkaap is 'n werkende skaapplaas wat 4 km vanaf die dorpie Napier in die Overberg geleë is. Die verblyf is ideaal vir gesinne met hope doendinge en wat beide vermaaklik en opvoedkundig vir kinders is.

Die verblyf beskik oor 3 eenslaapkamerkothuise wat toegerus is met óf enkel- óf dubbelbeddens en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2-slaapkamerhuis deel 'n badkamer, terwyl die 3-slaapkamerhuis 'n en suite-badkamer met bad en stort het. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort.

Die boma-braai-area is omring met 'n middelbraai en skilderagtige uitsigte wat ideaal is vir groepe van 30 of meer. DeSkaap bied ook 'n venue vir privaat funksies, troues en korporatiewe wegbreek, wat maklik tot 100 mense akkommodeer. Besoekers is welkom om op die plaas rond te loop, in die plaasdam te swem of die lammers te voer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir DeSkaap
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeSkaap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb743030be3bb1560292ae56507f175a954012ecdb79c9bfcf41e945cb889a43071186c98b65a6d4888c0d2b345302358b131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Sandfontein Farm R316 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.452041533049 19.842051565647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang