Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Paul M
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Puik. Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus en bied meer as wat mens op die foto's sien. Byvoorbeeld die braai-area. Verder het die huis 'n lekker vloei met 'n ongelooflike uitsig. Die swembad was ook 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Baie goeie uitleg van die plek met aparte kamers van kombuis en eetkamer. Toegerus met als wat mens nodig het. Heerlike verblyf met baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jun 2021

Benodig ernstige onderhoud en false inligting. Mooi plek en is goed geleë. Mooi uitsig en baie wild. Plek het ernstige onderhoud nodig. Deurrame gebreek. Hoofslaapkamer se deur maak baie moeilik oop. Toiletsitplek in eksta kamer is gebreek. Helfte van die ligte werk nie of het nie eers gloeilampe in nie. Verder word hierdie eenheid bemark as deel van Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is Cyferfontein en ons was toegang tot Mabalingwe geweier. Die wildvoertuig het ook amper geen remme nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mariane F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Onvoorwaardelik fantasties. Die eenheid is net 100% reg vir familiewegbreek. Die kleinkinders het die swembad, speelkamer en natuurlik die wildsbokke terdeë geniet. Die Jeep het natuurlik 'n groot bydrae gelewer om Kalahari Oase en Mabalingwe-hoofkamp te kon besoek. Al klein probleempie van Des'Igodini Lodge - geen DStv vir manne as daar rugby is en in die aande as grootmense om vuurtjie sit om kinders besig te hou in huis as dit koud is. Bordspeletjies is daar vir groter kinders maar kinders wat nog klein is kan nie alleen in speelkamer op onderste vlak in die aand speel nie. Maar, die plek sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2019

A quiet, peaceful retreat with amazing bush views. The lodge is situated in the Cyferfontein section of the park which is very peaceful and quiet. The rooms are large and airy. The deck and pool would be amazing in summer. The view is fantastic and looks onto the bush with no other lodges hindering your view. The house was well catered and there was nothing we wanted for. The beds in house two are small and I would only recommend them for children or really small adults. Birdlife is great and the lodge is visited by nyala and kudu on a daily basis. The game vehicle is a must when staying at the lodge. Indoor fireplace was lovely even though the lodge itself was very warm during the night and day. The pool table was also a nice added extra.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus B
Kort verblyf
4.6
Sep 2019

Absolute ontspanning met amazing uitsig en diere wat tot op jou stoep kom. Kan ten volle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Nov 2019

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg7kGqxIsa6RIrEcXbaV32oSgNJh85vCEULDgmScs6Os7NGzQer?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77461 28.023083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang