@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78 is 'n pragtige grasdakhuis met slaapplek vir 6 in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die huis is ruim en helder en die lodge bestaan uit 3 aparte eenhede, naby aan mekaar, wat via 'n dek aan mekaar gekoppel is.
Dié lodge beskik oor 3 slaapkamers wat na 'n privaat dek met 'n mooi uitsig lei. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is gasgeisers vir warm water en daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot spens toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea by die kaggel ontspan. Let asb. dat die eenheid nie 'n TV het nie.
Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n gastebadkamer en dié kamer kan ook in 'n vierde slaapkamer omskep word indien nodig.
Die oopplan-leefarea lei na 'n beskutte kuierarea op die dek wat 'n uitsig oor die randvloeiswembad en die pragtige omgewing bied. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink @Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang