Destiny Lodge - Cullinan
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Destiny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Unali T - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay in Cullinan.
Piya B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Johlene F - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en baie rustig.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Thank you for the review, we are happy that you enjoyed your stay with us.
Marius V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Chantel K - Mrt 2024
Algehele gradering
We will be back!
Ali V - Mei 2024
Algehele gradering
Ondergemiddeld na sleg.
Lees meerTanita V - Mei 2023
Algehele gradering
Good.
Ulanda K - Apr 2023
Algehele gradering
Ons moes vra vir handdoeke en ook koffie vir die kamers.
Chantelle V - Aug 2023
Algehele gradering
It was ok for 1 night.
Martin R - Des 2023
Algehele gradering
Very basic, wifi not working, no restaurant for evening meals.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Compliments of the new season, we take every review seriously. It helps us improve our services for our guests. We apologise for the inconvenience caused during your visit. We promise we will do better and thank you for your honest review.
Linda M - Nov 2023
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerVanessa D - Okt 2022
Algehele gradering
Very pleasent, breakfast was wonderful.
Martin V - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde en akkommoderend.
Bernice R - Apr 2022
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik, kamers netjies hoewel ons verskuif moes word want geen krag in eenheid soos oorspronklik bespreek.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Breggie S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie plek.
Jo-anne D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was great, die plek is mooi en skoon.
Crystal T - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Guida G - Okt 2021
Algehele gradering
We were pleasantly surprised - any way you turn is a photo corner.
Ellen K - Apr 2021
Algehele gradering
We had a great stay, the place is clean and beautiful.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
We are delighted that you enjoyed your visit at destiny lodge.
Looking forward to hosting you in the nearer future.
Andrew H - Des 2021
Algehele gradering
Overnight stay for a wedding elsewhere in Cullinan.
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Dink net die verblyf is die geld werd nie.
Adriaan D - Okt 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap.
Tahnee V - Sep 2021
Algehele gradering
It was nice.
Vincent L - Sep 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Natasja V - Feb 2021
Algehele gradering
Not the best experience.
Detken S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese wittebroodsuite.
Marlize P - Nov 2020
Algehele gradering
Great customer service. Quality establishment. Very safe.
Innemari M - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig, luuks, uitstekende diens.
Melvyn P - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Annette L - Aug 2020
Algehele gradering
Perfek.
Marius S - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful place and great service.
Nico S - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik! Mooi.
Marine T - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Yolande G - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, skoon en ongelooflik aangenaam om daar te kon bly.
Christian P - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Christien P - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en gerieflike kamers met pragtige rustige tuine.
Elmarie V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastic staff, food and facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese personeel, kos en geriewe.
Sal beslis weer van die geriewe gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige en netjiese plek.
Ockert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, heerlik, ongelooflik, wonderlik.
Leona B - Feb 2019
Algehele gradering
Net oornag. Baie lekker geslaap, kamers baie mooi.
Dré M - Des 2019
Algehele gradering
Een prima verblijf op een mooie locatie.
Mary-ann J - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
Ons het lekker gebly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Matt M - Jul 2019
Algehele gradering
Ons was op die hande gedra.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Good day Hanri,
Thank you very much, we are happy you enjoy your stay at destiny lodge.
Hope to see you soon again.
Destiny Lodge Cullinan
Miekie F - Jan 2019
Algehele gradering
Puik akkommodasie, vriendelike diens en 'n lekker ontbyt!
Welda T - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Fanus Roux R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Trudie D - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese tuine en baie vriendelike personeel.
Anel K - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike gesigte.
Nina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese plek, eenvoudige stylvolle decor, goed toegerus.
Elsje J - Mrt 2019
Algehele gradering
Voldoende vir een aand oorslaap.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Antoinette L - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig!
Jana V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en silwerskoon!
Elmarie H - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik skoon en netjies en baie gasvry en behulpsaam.
Alex V - Sep 2018
Algehele gradering
Very very impressed. Beautiful, well thought through lodge. I have never seen any lodge or hotel in such pristine condition. There was not 1 thing out of place.
Marie L - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens en waarde vir geld.
Mariette D - Aug 2018
Algehele gradering
Sal dit regtig aanbeveel.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Baie dankie Mariette.
Tina M - Mei 2018
Algehele gradering
Was baie lekker, baie rustig en die verblyf was besonders soos 'n Gem in Cullinan weggesteek.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Thank you very much.
Marina H - Feb 2018
Algehele gradering
Perfekte, pragtige plek, rustige verblyf.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Good Day Marina,
We like thank you for choosing us.
Thank you.
Regards,
Destiny Lodge Cullinan
Elizca C - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en goeie diens!
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Good Day Elizca,
Thank you very much.
Regards,
Destiny Lodge Cullinan
Dawie D - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Thank you very much and God bless
Regards,
Destiny Lodge Cullinan
Elandre N - Des 2018
Algehele gradering
Easy to check in with super friendly staff and minimum admin.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Maklik om in te klok en baie vriendelike personeel en minimum admin.
Van aankoms tot vertrek was die personeel vriendelik, die perseel skoon en goed onderhou. Ontbyt was tops en baie lekker. Destiny Lodge het ook spa-aanbiedinge en bied maaltye, drankies en 'n kamerdiens. Ons sal definitief terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liza M - Mrt 2018
Algehele gradering
Wow - ons verwagtinge oortref.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay.
Its always a pleasure to have happy clients
Florah M - Jan 2018
Algehele gradering
Helpful staff at reception.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Wimpie D - Mei 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf en ete.
Maureen V - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie ontvangs, pragtige verblyf, heerlike kos!
Lesley D - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf.
My man en ek het twee wonderlike nagte by Destiny Lodge deurgebring. Die personeel was so verwelkomend en hulpvaardig. Die kamer en omliggende gebied was skoon. Ontbyt was amazing. Oor die algemeen was dit waarlik lieflike verblyf. Ons sal definitief Destiny Lodge aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deirdre D - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Elma V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie skoon, baie lekker geslaap, goeie matrasse, beddegoed 100% en ontbyt heerlik!
Jurie N - Jan 2017
Algehele gradering
Die staf laat jou dadelik tuis voel.
Adela W - Jan 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lea P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Thank you very much and God bless
Regards,
Destiny Lodge Cullinan
Louis V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Danie P - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plek, met 'n heerlike swembad vir die kinders.
Letitia V - Apr 2017
Algehele gradering
Ideale 4 ster verblyf om Cullinan te verken.
Phillip K - Jan 2017
Algehele gradering
Het rustige tyd baie geniet.
Jan E - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome!
Jp V - Jul 2017
Algehele gradering
Personeel, ligging, rustigheid en verblyf was uitstekend.
Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer
Thank you very much and God bless
Regards,
Destiny Lodge Cullinan
Alex D - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Tanya G - Nov 2016
Algehele gradering
Wow! Absoluut uitstekende diens, verblyf en personeel!
Anne M - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Gerhard D - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Christa G - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, superskoon en uiters vriendelike mense, van die hekwag, skoonmakers en gasheer en gasvrou om nie van die heerlike ontbyt te praat nie!
Lees meerLauren V - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n luukse ervaring en die ontbyt was baie lekker, goeie keuses vir wat om te eet.
Roeleen C - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastic venue, beautifully appointed, wonderful staff.
Lees meerBelinda R - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende geriewe beskikbaar en aandag aan detail.
Juan P - Aug 2016
Algehele gradering
Was selfs beter as wat ek verwag het.
Abrie G - Jul 2016
Algehele gradering
Het lekker saam met vriende gekuier.
Elsabe V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en pragtige lodge.
Elmien J - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Erick S - Jun 2016
Algehele gradering
Uiters netjies. Die personeel is baie professioneel, bedagsaam en behulpsaam.
Magda S - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsame personeel.
Heidi M - Apr 2016
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Linelle M - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld!
Miekie F - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflik netjies!
Louis D - Sep 2016
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Lees meerLebu M - Sep 2016
Algehele gradering
Perfect
Elmarie D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was die vriendelikste diens en netjieste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.
Tanya P - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Simone G - Okt 2016
Algehele gradering
Destiny Lodge se wittebroodsuite is perfek.
Jeff K - Sep 2016
Algehele gradering
A comfortable stay in pleasant surroundings, close to local amenities - recommended.
Belinda A - Sep 2016
Algehele gradering
Kan Destiny Lodge beslis aanbeveel.
Kobus S - Sep 2015
Algehele gradering
Wegbreeknaweek vir my en my vrou.
Anna D - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige plek.
Zenda E - Apr 2015
Algehele gradering
Verskriklik geniet.
Ockert M - Des 2014
Algehele gradering
Goed ingerig en baie rustige omgewing.
Willem B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie mooi kamers, vriendelike personeel, heerlike kos met ekstra bederfies!
Jonet D - Apr 2014
Algehele gradering
Awesome!
Rochelle R - Feb 2014
Algehele gradering
Ons is bederf van die intrapslag, en Heleen en haar span se gasvryheid is 'n wenkombinasie!
Philip V - Jan 2014
Algehele gradering
Ek was verbaas oor die netheid en die diens
Hans F - Nov 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was onvergeetlik. Sal defnitief weer daar bly.
Kadys L - Mei 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Peet C - Feb 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde; sal dit enige tyd aanbeveel!
Martin B - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jessie L - Aug 2014
Algehele gradering
Goed!
Jp M - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Vriendelike diens en smaaklike ontbyt.
Laetitia W - Sep 2013
Algehele gradering
Manjifiek, vol karakter en gasvryheid.
Reinette J - Jul 2013
Algehele gradering
Veilig, netjies en luuks.
Jurie S - Mrt 2013
Algehele gradering
We enjoyed a very pleasant stay in a professional environment with friendly hosts.
Ronel J - Mei 2013
Algehele gradering
'n Heerlike wegbrekie uit die stad - definitief die moeite werd.
Ilse O - Des 2013
Algehele gradering
'n Elegante plek!
Jaco P - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Pastor Dave S - Okt 2012
Algehele gradering
Absolute awesome place
Pride M - Jun 2012
Algehele gradering
Professional and friendly
Zandi M - Mei 2012
Algehele gradering
Awesome friendly service
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 24 Lewzene Landgoed, R513 Bronkhorstpruit, Cullinan, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang