Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny Lodge - Cullinan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Unali T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay in Cullinan. Lovely property, very safe. Quiet and comfortable seating area under the trees and outside on the patio. Recommend to take your own drinks and snacks as there is not a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlik! Presies wat ons 'envision' het vir 'n romantiese aand voor 'n middag spa-sessie by Zau Spa in Cullinan, om die draai van Destiny Lodge af. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene F
1 nag
5.0
Apr 2023

Netjies en baie rustig. Kamers ruim en mooi. Lekker plekkies om te sit in tuin met al die mooi fokuspunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you for the review, we are happy that you enjoyed your stay with us.

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Skoon en netjies. Lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

We will be back! The stay was great. Matt was really helpful, and the chef was willing to be accommodating. However, breakfast was not the best. It was cold and a little overdone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ali V
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Mei 2024

Ondergemiddeld na sleg. - My toilet het aan die onderkant gelekt, en dit was nie 'n nuwe lek nie. Die vloer is nat met rioolwater. Daar was geen seep in die houer in die stort nie. Die DSTV is op so 'n goedkoop pakkie dat mense nie eens die basiese rugbywedstryde kon kyk nie. My toiletpapier is nie vervang toe dit op was nie. Van die rakke in die kaste is gebreek en sommige laaie kan nie oopmaak nie. Daar was te min eiers en dit was koud by die ontbyt toe ek gaan eet het. Die kombuis het geen botter beskikbaar gehad by ontbyt nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tanita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Good. Overall good, but we did not receive any assistance with our luggage and the breakfast the next morning was not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ulanda K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Ons moes vra vir handdoeke en ook koffie vir die kamers. Ontbyt was laat en glad nie die moeite werd om voor te wag nie. Hulle koffiemasjien was stukkend en het net Ricoffy gehad. Hulle roosterbroodmasjien was stukkend. Die staf wat daar was (1 persoon) het probeer om te help, maar dit was eintlik net buite haar beheer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle V
1 nag Saam met vriende
3.2
Aug 2023

It was ok for 1 night. We booked 2 rooms, our room nr 2 was not great, our TV sound did not work, our shower was dirty, we did only have 1 hand towel in the room which was torn as well. There was no information pack with details on how to get in touch with reception to even try and sort the issues, as when we made it to the room the reception doors were closed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Martin R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2023

Very basic, wifi not working, no restaurant for evening meals. Very basic, wifi not working. No restaurant for evening meals. Staff was not available to help with wifi problem. Breakfast is not tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Compliments of the new season, we take every review seriously. It helps us improve our services for our guests. We apologise for the inconvenience caused during your visit. We promise we will do better and thank you for your honest review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Destiny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24 Lewzene Landgoed, R513 Bronkhorstpruit, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNDBhMzgwLThjMjctNDhlOS1iNzQ5LTZhZTYxYWRmODg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Plot no 24 Lewzene Estate R513 Road Bronkhorstpruit 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.671371104093 28.537738197114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang