Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny Lodge - Cullinan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Destiny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 129 resensies vir Destiny Lodge - Cullinan
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Unali T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unali T

Great stay in Cullinan.

Lovely property, very safe. Quiet and comfortable seating area under the trees and outside on the patio. Recommend to take your own drinks and snacks as there is not a restaurant.

Piya B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piya B

Wonderlik!

Presies wat ons 'envision' het vir 'n romantiese aand voor 'n middag spa-sessie by Zau Spa in Cullinan, om die draai van Destiny Lodge af. Dankie!

Johlene F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene F

Netjies en baie rustig.

Kamers ruim en mooi. Lekker plekkies om te sit in tuin met al die mooi fokuspunte.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Thank you for the review, we are happy that you enjoyed your stay with us.

Destiny Lodge - Cullinan
Marius V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Skoon en netjies.

Lekker gebly, skoon en netjies.

Chantel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel K

We will be back!

The stay was great. Matt was really helpful, and the chef was willing to be accommodating. However, breakfast was not the best. It was cold and a little overdone.

Ali V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ali V

Ondergemiddeld na sleg.

- My toilet het aan die onderkant gelekt, en dit was nie 'n nuwe lek nie. Die vloer is nat met rioolwater. Daar was geen seep in die houer in die stort nie. Die DSTV is op so 'n goedkoop pakkie dat mense nie eens die basiese rugbywedstryde kon kyk nie. My toiletpapier is nie vervang toe dit op was nie. Van die rakke in die kaste is gebreek en sommige laaie kan nie oopmaak nie. Daar was te min eiers en dit was koud by die ontbyt toe ek gaan eet het. Die kombuis het geen botter beskikbaar gehad by ontbyt nie.

Tanita V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanita V

Good.

Overall good, but we did not receive any assistance with our luggage and the breakfast the next morning was not good.

Ulanda K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ulanda K

Ons moes vra vir handdoeke en ook koffie vir die kamers.

Ontbyt was laat en glad nie die moeite werd om voor te wag nie. Hulle koffiemasjien was stukkend en het net Ricoffy gehad. Hulle roosterbroodmasjien was stukkend. Die staf wat daar was (1 persoon) het probeer om te help, maar dit was eintlik net buite haar beheer.

Chantelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle V

It was ok for 1 night.

We booked 2 rooms, our room nr 2 was not great, our TV sound did not work, our shower was dirty, we did only have 1 hand towel in the room which was torn as well. There was no information pack with details on how to get in touch with reception to even try and sort the issues, as when we made it to the room the reception doors were closed.

Martin R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martin R

Very basic, wifi not working, no restaurant for evening meals.

Very basic, wifi not working. No restaurant for evening meals. Staff was not available to help with wifi problem. Breakfast is not tasty.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Compliments of the new season, we take every review seriously. It helps us improve our services for our guests. We apologise for the inconvenience caused during your visit. We promise we will do better and thank you for your honest review.

Destiny Lodge - Cullinan
Linda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Linda M

Disappointed.

The venue has so much potential but is not well managed. The guard at the gate was sleeping when we arrived in the afternoon. We then had to wait because there was no one at reception. There was 1 towel in the unit, so we had to ask for more. The shower had mould all over, and the water pressure was very low. The aircon unit switched on but did not cool and sounded terrible when it ran. There was no milk or Cremora with the tea & coffee in the room, so we could not have any tea. When we asked where breakfast was served, they looked at us confused and said there was no breakfast, although the unit says it includes breakfast.

Vanessa D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Very pleasent, breakfast was wonderful.

Great place and very clean.

Martin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Goeie waarde en akkommoderend.

Ons was daar na 'n fiets-wedren, en hulle het goeie planne gemaak vir laat aankoms ens.

Bernice R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice R

Personeel baie vriendelik, kamers netjies hoewel ons verskuif moes word want geen krag in eenheid soos oorspronklik bespreek.

Ek sal voorstel dat water, tee, koffie en melk meer gereeld opgevul word. Ons het slegs twee keer melk ontvang. Ontbyt - uit die boeke uit, heerlik!

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Breggie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breggie S

Baie goeie plek.

Dit was baie lekker, netjies, baie goeie diens en baie gerusstellend. Wag by hek kort 'n verhoging, was so vriendelik en behulpsaam.

Jo-anne D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

Dit was great, die plek is mooi en skoon.

Die plek is baie mooi en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Crystal T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T

Heerlik!

Enigste probleem, misverstand met ontbyt. Darem net 1 oggend, volgende dag was great!

Guida G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guida G

We were pleasantly surprised - any way you turn is a photo corner.

We loved the family unit, we loved the privacy, we loved the rest - well located!

Ellen K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen K

We had a great stay, the place is clean and beautiful.

We had our private space as we had expected and we wouldn't hesitate to visit the lodge again, thanks.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your visit at destiny lodge.
Looking forward to hosting you in the nearer future.

Destiny Lodge - Cullinan
Andrew H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew H

Overnight stay for a wedding elsewhere in Cullinan.

Overnight stay for a wedding.

Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V

Dink net die verblyf is die geld werd nie.

Die dakwaaier het nie gewerk nie, so hulle het vir ons 'n staanwaaier ingesit. Die toilet het nie ordentlik gespoel nie. Daar was koffiemaakgeriewe, maar geen koffie of suiker nie. Die kamer was netjies en die ontbyt was goed, maar ek reken die tarief is te hoog vir dit wat jy kry.

Adriaan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan D

Net oorgeslaap.

Baie onpersoonlik en geen hulp met tas. Persoon wat kamer gaan wys het loop net voorruit en het vrede oor hoeveel stukke mens dra nie. Bied geen hulp aan nie en niks word verduidelik soos byvoorbeeld tyd van ontbyt, of kroegie gaan oopmaak ens.

Tahnee V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tahnee V

It was nice.

Beautiful venue.

Vincent L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vincent L

Nie waarde vir geld nie.

Sien sterre.

Natasja V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natasja V

Not the best experience.

The initial reception was bad, had to look for the room and were lost. The shower was worse than a camp shower. The toilet seat was broken. Breakfast was supposed to be at 08:00 but staff only arrived at 08:10.

Detken S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detken S

Fantastiese wittebroodsuite.

Ons het gereed gemaak vir my dogter se troue in die wittebrood-suite. Dit is 'n pragtige plek met genoeg spasie vir die hele groep wat moes gereedmaak. Pragtigste foto's kon ook geneem word danksy die dekor.

Marlize P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P

Great customer service. Quality establishment. Very safe.

We were met, checked in and offered assistance from the gate to our room. All the staff are very, very helpful. The breakfast is excellent. The pool is lovely. Just a great way to chill out for a couple of days.

Innemari M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innemari M

Pragtig, luuks, uitstekende diens.

Pragtige tuine en kamers. Dekor regdeur die lodge is baie smaakvol. Kamers baie gerieflik en voorsien alles wat nodig is en meer. Almal wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam en gaan "above and beyond" om jou kuiertjie daar onvergeetlik te maak. Ons is vir seker terug daar sodra die spa heropen!

Melvyn P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn P

Goeie waarde vir geld!

Pierre is 'n fantastiese gasheer! Uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en ekstra moeite ingesit met alles! Die ontbyt was uit die boonste rakke! Destiny Lodge sal ons bly plekkie wees weg vanaf die huis vir nog baie jare vorentoe! Die tuine is asemrowend mooi! Baie dankie vir alles Pierre!

Annette L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Perfek.

Lekker gekuier. Pragtige lodge. Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer gaan.

Marius S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Beautiful place and great service.

Destiny Lodge is a beautiful place. The breakfast is fantastic. Pierre is a great host and the service is excellent.

Nico S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Heerlik! Mooi.

Goeie ervaring gewees! Baie lekker gebly. Kamers is netjies en ruik heerlik.

Marine T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine T

Baie netjies en rustig.

Ons het by Destiny Lodge oornag na 'n troue in die area. Die kamer was baie netjies en die personeel vriendelik en hulpvaardig. Ons was spyt om vroeg te ry die volgende dag, maar die personeel het ons baie vriendelik gehelp 06:00 die oggend. Sal beslis weer wil teruggaan om te gaan ontspan.

Yolande G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

Vriendelike diens, netjies, skoon en ongelooflik aangenaam om daar te kon bly.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel om daar oor te bly. Ek het vir 'n week daar gebly saam met my kinders, almal is hulpvaardig en ongelooflik vriendelik. Dankie vir 'n onvergeetlik tyd saam julle. Sien julle vir seker weer.

Christian P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian P

Gerieflik en waarde vir geld.

Ons was baie goed ontvang. Kamer was netjies en dit was perfect geleë vir ons troue waarna ons was.

Christien P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien P

Pragtige plek, skoon en gerieflike kamers met pragtige rustige tuine.

Pragtige plek om oor te bly, vriendelike mense. Het uitgesien na die bekende ontbyt wat 08:00 op naweke bedien word, maar weens ander verpligtinge kom ons nie bly vir ontbyt nie. Sal volgende keer reël vir 'n breakfast pack.

Elmarie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Fantastic staff, food and facilities.

Will definitely make use of your facilities again in the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese personeel, kos en geriewe.

Sal beslis weer van die geriewe gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V

Rustige en netjiese plek.

Fantastiese ligging. Baie vriendelike diens. Ontbyt heerlik. Aanbeveel vir almal.

Ockert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert C

Dit was fantasties, heerlik, ongelooflik, wonderlik.

Van ons arriveer het totdat ons vertrek het, is ons fantasties behandel. Die plek is so skoon, baie goed onderhou en die kamers is baie gerieflik. Ontbyt is baie mooi uitgelê. Al die personeel is baie vriendelik. Ek is so bly ons het dit ontdek.

Leona B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona B

Net oornag. Baie lekker geslaap, kamers baie mooi.

Ek sal hierdie lodge aanbeveel en weer daar gaan bly as ek weer in Cullinan kom en akkommodasie benodig.

Dré M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dré M

Een prima verblijf op een mooie locatie.

Het is mooie locatie. Wel dien je rekening te houden dat je buiten de lodge dient te eten. Veel restaurants zijn echt pas open van de woensdag.

Mary-ann J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-ann J

Excellent service.

We had an enjoyable stay. All staff were friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Ons het lekker gebly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Matt M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt M

Ons was op die hande gedra.

Die lodge is die ideale plek vir 'n troue. Daar is 'n pragtige kerkie, lieflike honeymoon suite, akkommodasie, genoeg en veilige parkering, selfs 'n boma waar daar na die onthaal gekuier kan word. Die bruid en gevolg kan ook by die spa goed voorberei word vir haar spesiale dag.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Good day Hanri,

Thank you very much, we are happy you enjoy your stay at destiny lodge.
Hope to see you soon again.

Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Miekie F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miekie F

Puik akkommodasie, vriendelike diens en 'n lekker ontbyt!

Baie vriendelike diens, puik akkommodasie, skoon en netjiese plek. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Welda T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welda T

Ontspannend.

Heerlik gebly en kos was heerlik, maar spa se terapeute was glad nie op standaard nie, was baie teleurgesteld.

Fanus Roux R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus Roux R

Baie netjies.

Kamers skoon, nie gekose kamer gekry, maar was dadelik bereid om reg te stel. Perseel is veilig en baie goed instant gehou. Ontbyt nie goed beplan, maar daar was nie baie gaste so vooraf voorbereiding werk nie goed.

Trudie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D

Fantastiese tuine en baie vriendelike personeel.

Die kamers was baie netjies en skoon alhoewel daar net dakwaaiers was. Die lodge is baie sentraal geleë, baie naby aan oulike winkels en eetplekke. Die tuine is asemrowend mooi en word goed instandgehou. Die personeel was baie vriendelik en ontbyt heerlik. Ons het heerlik hier gebly.

Anel K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K

Skoon, netjies en vriendelike gesigte.

Sien sterre.

Nina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nina S

Netjiese plek, eenvoudige stylvolle decor, goed toegerus.

Tekens dat nie genoeg aandag gegee word aan onderhoud nie - klein goedjies wat maklik reggestel kan word. Mooi tuine, spa op die perseel wat mens moet benut!

Elsje J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje J

Voldoende vir een aand oorslaap.

Vriendelik ontvang met aankoms. Bestuurder ons dadelik oorgeskuif na stiller kamer weg van ander luidrugtige gaste. Kamer baie skoon en netjies en goed deurdinkte voorsiening van noodsaaklikhede. Personeel baie vriendelik. Ontbyt was nie heeltemal gereed op vasgestelde tyd maar wat beskikbaar was, was smaaklik en as ons nie haastig was nie sou ons langer gekuier het rondom die buffet-ontbyt wat by oornagprys ingesluit was.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Antoinette L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Pragtig!

Destiny Lodge is 'n wonderlike bestemming. Ek en my man was vir een aand daar, en sal definitief weer gaan. Die uitleg van die geboue is van so 'n aard dat mens skaars bewus is van jou bure. Die kamers word omring deur die mooiste tuine, waarin ons 'n hele uur of wat verwyl het. Die kamers is netjies en groot. Ontbyt was voldoende. Sterk aan te beveel.

Jana V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Baie gerieflik en silwerskoon!

Die gastehuis is lieflik. Naie gerieflike kamers en pragtige tuine. Alles silwerskoon en ontbyt was vyfster! Die spa was egter teleurstellend. Besonderse mooi fasiliteit maar ongelukkig baie onprofessionele terrapeute.

Elmarie H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H

Gerieflik skoon en netjies en baie gasvry en behulpsaam.

Ek het 1 nag oorgeslaap en die kamer was ten volle wat ek verwag het. Ek het 'n pap wiel gehad en bestuur het vinnig ingespring en my gehelp sodat ek verder kon ry. Ek sal Destiny lodge vir enige iemand aanbeveel. Dis nie reg in die middel van Cullinan nie wat beteken dis baie stil en rustig as dit is wat jy verlang.

Alex V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Very very impressed. Beautiful, well thought through lodge. I have never seen any lodge or hotel in such pristine condition. There was not 1 thing out of place.

Staff were very friendly and super helpful. I would recommend Destiny Lodge to anyone.

Marie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Uitstekende vriendelike diens en waarde vir geld.

Ons was 'n groep van 8 mense. Die diens en kos was van 'n baie hoë gehalte. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamers was skoon en gerieflik. Waarde vir geld.

Mariette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Sal dit regtig aanbeveel.

Dit was 'n baie goeie ervaring. Ons was reeds verras met 'n oproep voor ons aankoms wat ons reeds welkom laat voel het. Die kamers is skoon, gerieflik en luuks. Die ontbyt was iets besonders. Definitief sal ek dit by my vriende aanbeveel.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Baie dankie Mariette.

Destiny Lodge - Cullinan
Tina M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Was baie lekker, baie rustig en die verblyf was besonders soos 'n Gem in Cullinan weggesteek.

Sien sterre.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Thank you very much.

Destiny Lodge - Cullinan
Marina H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Perfekte, pragtige plek, rustige verblyf.

Sal enige tyd weer teruggaan, heerlik gebly, enigste klagte hulle courtesy vehicle was toe nou nie courtesy en hulle wou ons 'n fooi vra.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Good Day Marina,

We like thank you for choosing us.
Thank you.

Regards,
Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Elizca C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca C

Pragtige plek en goeie diens!

Dit was so lekker. Baie dankie aan al die personeel.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Good Day Elizca,

Thank you very much.

Regards,
Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Dawie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

Fantasties.

Wat 'n wonderlike plek, uitstekende diens, goeie kos, lekker atmosfeer, vriendelike gasheer en staff - uitsonderlik.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Thank you very much and God bless

Regards,
Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Elandre N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre N

Easy to check in with super friendly staff and minimum admin.

From arrival to departure staff are friendly - premises are clean and well kept. Breakfast was top notch and very tasty. Destiny Lodge promotes spa offerings and offers meals, drinks and room service. Overall, I will most definitely return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Maklik om in te klok en baie vriendelike personeel en minimum admin.

Van aankoms tot vertrek was die personeel vriendelik, die perseel skoon en goed onderhou. Ontbyt was tops en baie lekker. Destiny Lodge het ook spa-aanbiedinge en bied maaltye, drankies en 'n kamerdiens. Ons sal definitief terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Liza M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Wow - ons verwagtinge oortref.

Ons romantiese naweek weg by Destiny was wonderlik. Puik verblyf, diens. Kan regtig niks fout vind.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay.
Its always a pleasure to have happy clients

Destiny Lodge - Cullinan
Florah M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florah M

Helpful staff at reception.

I would love to visit again.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wimpie D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D

Aangename verblyf en ete.

Kamers is netjies en skoon. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Maureen V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Goeie ontvangs, pragtige verblyf, heerlike kos!

Goeie ontvangs, pragtige verblyf, heerlike kos! Ek sal dit aanbeveel vir enige person wat 'n wegbreek nodig het.

Lesley D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley D

Wonderful stay.

My husband and I spent two wonderful nights at Destiny Lodge. The staff were so welcoming and helpful. The room and the whole surroundings were immaculate. Breakfast was amazing. In all, a truly delightful stay. We would definitely recommend Destiny Lodge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf.

My man en ek het twee wonderlike nagte by Destiny Lodge deurgebring. Die personeel was so verwelkomend en hulpvaardig. Die kamer en omliggende gebied was skoon. Ontbyt was amazing. Oor die algemeen was dit waarlik lieflike verblyf. Ons sal definitief Destiny Lodge aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deirdre D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre D

Uitstekende diens!

Baie netjies en skoon. Ons het die verblyf geniet. Diens was uitstekend, en ontbyt was heerlik. Sal verseker weer gaan. Die diens was buitengewoon goed. Pragtige tuine.

Elma V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Baie skoon, baie lekker geslaap, goeie matrasse, beddegoed 100% en ontbyt heerlik!

Baie skoon, baie lekker geslaap, goeie matrasse, beddegoed net reg - het gewone laken ook op bed en ons verkies dit so want 'n duvet is gewoonlik te warm vir ons. Ontbyt heerlik en baie! Die personeel is ongelooflik vriendelik!

Jurie N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie N

Die staf laat jou dadelik tuis voel.

Waarde vir geld is beslis 5 sterre werd. Ons sal beslis weer daar gaan oornag en spesiale geleenthede daar gaan vier.

Adela W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela W

Absoluut fantasties!

Wat 'n wonderlike plek. Die lodge se tuine is so mooi en dit is so rustig dat jy nie eens besef jy is byna in die dorp nie. Die diens was baie goed en Pierre is 'n uitstekende mens. Die venue is regtig asemrowend en ons het baie baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd weer doen. Baie dankie aan Destiny Lodge.

Lea P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea P

Baie gemaklik en gerieflik.

Die eenheid was netjies en gerieflik. Ons het niks ekstra nodig gehad nie en het goed geslaap. Die ontbyt was heerlik met 'n groot verskeidenheid. Ons sal beslis weer van Destiny Lodge gebruik maak in die toekoms.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Thank you very much and God bless

Regards,
Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Louis V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie netjies.

Uitstekende verblyf - uiters netjies en skoon.

Danie P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Uitstekende verblyf!

Ons was aangenaam verras met ons verblyf - lieflike kamer met baie aandag aan detail! Die tuine is pragtig en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer oorbly!

Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

'n Pragtige plek, met 'n heerlike swembad vir die kinders.

Die ontbyt was heerlik en die diens uitstekend.

Letitia V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Ideale 4 ster verblyf om Cullinan te verken.

Die ontvangs was baie goed. Ons is vinnig na ons kamer verwys en nadat ons drankies bestel het, het dit vinnig opgedaag. Dit is pragtig daar en die ontbyt was baie spesiaal. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Phillip K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip K

Het rustige tyd baie geniet.

Vir 4 ster verwag mens 'n nuwe / sagte bed en nuwer beddegoed. Stortgeriewe soos sepe ens. nie op standaard nie.

Jan E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Awesome!

Ek het die Wittebrood Kamer bespreek vir my troudag. Dit is perfek vir 'n eerste aand. Die kamer is uitstekend!

Jp V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp V

Personeel, ligging, rustigheid en verblyf was uitstekend.

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Perseel is baie netjies, skoon en veilig. Kamers is groot, knus, netjies, baie skoon en baie goed toegerus. Die hele opset spreek van persoonlike aandag en rustigheid.

Destiny Lodge - Cullinan se terugvoer

Thank you very much and God bless

Regards,
Destiny Lodge Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan
Alex D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alex D

Ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Ek is dalk uit voeling uit met kostes en dink die koste 'n bietjie hoog is vir die area waar dit geleë is, anders kan ek dit aanbeveel.

Tanya G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Wow! Absoluut uitstekende diens, verblyf en personeel!

Die lodge is baie sentraal geleë. Die personeel is almal uitstaande gehalte mense - vriendelik, super behulpsaam en uiters professioneel. Die familie-kamer was absoluut wow! Heleen en haar personeel het werklik uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees en in ons behoeftes te voorsien. Baie dankie daarvoor. Julle is verseker 5-ster - in fact, ek wens ek kon julle sommer nog 'n ster gee!

Anne M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M

Absoluut fantasties.

Ons het 'n heerlike ontspanne naweek gehad. Dit is heerlik stil, kon rustig ontspan. Sal definitief in die toekoms weer van hulle gebruik maak. Kos was keurig voorgesit. Personeel goed georganiseerd.

Gerhard D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Uitstekend!

Baie aangenaam. Kamer was baie mooi en netjies.

Christa G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Dit was ongelooflik lekker, superskoon en uiters vriendelike mense, van die hekwag, skoonmakers en gasheer en gasvrou om nie van die heerlike ontbyt te praat nie!

Alhoewel ek 'n probleem gehad het om die betaling per selfoon te doen (unieke pin), het alles vanaf bespreking tot en met ons vertrek vlot verloop. Vanaf aankoms met die vriendelike hekwag tot met ons vertrek was alles eksie-perfeksie. Dit sluit die gasheer en gasvrou en skoonmakers in. Julle sal ons vir seker weer sien, al is dit nie eers vir 'n spesiale geleentheid nie. Ek kan net met lof van Destiny Lodge praat! Nogmaals baie dankie.

Lauren V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren V

Dit was 'n luukse ervaring en die ontbyt was baie lekker, goeie keuses vir wat om te eet.

Destiny Lodge was such a pleasure to stay at. Stunning rooms and facility. Great features in the room. Great variety for breakfast.

Roeleen C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen C

Fantastic venue, beautifully appointed, wonderful staff.

This was an experience of a lifetime for us as a married couple. We have travelled extensively and this venue was definitely one of the top accommodation places we have ever stayed at. See that it is classified as a 4-Star but it definitely should have a 5-star classification. From the security guy and the guy who doubled as the suitcase carrier, to the receptionist, the dining room staff and the personal touch from the owner Heleen, it was a wonderful but far too short a stay. Would certainly let anyone know that is going to the Cullinan area that you cannot get a better place to stay and better value for money.

Belinda R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Uitstekende geriewe beskikbaar en aandag aan detail.

Ons het slegs een aand oorgebly, maar was baie tevrede en sal Destiny Lodge beslis by ons vriende aanbeveel. Die aandag aan detail om verblyf meer aangenaam te maak was ook opmerklik. Diens was uitstekend en ek was aangenaam verras met die verskeidenheid wat met ontbyt aangebied is.

Juan P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Was selfs beter as wat ek verwag het.

Was baie lekker gewees, baie mooi, en kos was vreeslik lekker gewees.

Abrie G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie G

Het lekker saam met vriende gekuier.

Kan enige tyd aanbeveel - onmiddellik welkom gevoel - eienaar en personeel was heeltyd beskikbaar en baie vriendelik - sal weer daar tuisgaan.

Elsabe V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Baie gasvry en pragtige lodge.

Ons het lekker gebly, al was dit kort. Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid.

Elmien J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien J

Uitstekend!

Uitstekende kliëntediens.

Erick S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick S

Uiters netjies. Die personeel is baie professioneel, bedagsaam en behulpsaam.

Ons het regtig lekker gekuier. Ek kan Destiny Lodge enige tyd aanbeveel. Dit is baie goed geleë en baie veilig. Dit kan gedurende die somer en winter besoek word. Die kamers is ruim met alle ekstras. Personeel help graag.

Magda S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Vriendelik en behulpsame personeel.

Lieflike, netjiese kamers.

Heidi M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Hoogs aan te beveel.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik, hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak ons bly lekker. Heleen, Adele en Louise het uit hul pad gegaan om seker te maak ons bly lekker. Ons het gevra vir rus en vrede en ons het dit gekry. Selfs sop en hot chocolate was voorsien toe die weer ewe skielik koud geraak het. Ons sal elke keer daar oorbly.

Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie gerieflik en netjies.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Baie netjiese plek met goeie diens. Het baie lekker gebly!

Linelle M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linelle M

Baie lekker en waarde vir geld!

Sien die sterre.

Miekie F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie F

Ongelooflik netjies!

Ons het ongelukkig net een aand oorgebly. Die plek is baie netjies en afgesien van die droogte, het dit soos 'n oasis gelyk met die pragtige tuine. Die verblyf is 5* om nie eens van die ontbyt te praat nie. Sal weer gaan.

Louis D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Net wat ons nodig gehad het!

Ons het toevallig by Destiny Lodge beland, maar beslis was ons nie spyt nie. Met die instap het ons die beste diens gekry en personeel was ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Daar is min plekke wat in vandag se besige lewe uit hul pad sal gaan om vir jou die beste te gee en Destiny Lodge is beslis een van daardie plekke. Baie, baie dankie aan Helen en haar personeel vir die puik diens en 'n heerlike, rustige, spesiale naweek. Ons waardeer dit ongelooflik baie!

Lebu M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lebu M

Perfect

The place is so nice, the people are so friendly - from security guards, cleaners to management. My weekend was wonderful. I can't wait to go back again.

Elmarie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Dit was die vriendelikste diens en netjieste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.

Destiny is regtig 'n plek om in te ontspan in die lieflike tuine, en in die skoon, kwaliteit kamers met gesonde bederfies by aankoms. Die ontbyt wat bedien is, was uit die boonste rakke, vriendelike diens met 'n glimlag en sommer net 'n lekker kuierplek. Ons kan hierdie lodge beslis vir oud en jonk aanbeveel. Dankie, Helen en haar span vir 'n fantastiese naweek.

Tanya P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Baie lekker!

Baie netjiese gastehuis. Kamers is skoon en goed toegerus. Stortkop in kamer 16 is net los, het afgeval, maar andersins was alles baie goed.

Simone G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone G

Destiny Lodge se wittebroodsuite is perfek.

Ons het ons aand daar vreeslik baie geniet en beveel dit aan vir enige iemand. Die bestuur en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Jeff K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff K

A comfortable stay in pleasant surroundings, close to local amenities - recommended.

Secure, well-appointed and comfortable stay in pleasant surroundings, with good breakfast variety. Close to the centre of Cullinan, but with a more country feel. Would certainly return and recommend to friends and family!

Belinda A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A

Kan Destiny Lodge beslis aanbeveel.

Wat 'n pragtige plek! Die tuin is besonder goed versorg, die res van die geriewe is baie netjies en in puik toestand. Die kamer is ruim, skoon, netjies, met alles wat jy mag nodig hê vir 'n wegbreek uit die stad se geraas. Die eetlokaal is ruim en rustig en die ontbyt was smaaklik. Die diens was flink en professioneel.

Kobus S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Wegbreeknaweek vir my en my vrou.

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was reg gewees met ons aankoms, al was ons 'n paar minute vroeg gewees. Kamer is baie netjies. Lekker rustige atmosfeer en uit die gejaag van die stad. Ideaal vir 'n wegbreeknaweek om net die batterye weer te herlaai. Dit is ook lekker naby aan Pretoria.

Anna D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D

Pragtige plek.

Diens was flink en personeel baie vriendelik. Plek is pragtig en netjies. Heerlik gekuier.

Zenda E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zenda E

Verskriklik geniet.

Goeie waarde vir geld, netjies, lieflike tuine.

Ockert M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M

Goed ingerig en baie rustige omgewing.

Van die hekwag tot die kantoorpersoneel - baie vriendelik. Laat jou van die intrapslag af welkom voel. My man en ek het lekker gerus!

Willem B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie mooi kamers, vriendelike personeel, heerlike kos met ekstra bederfies!

Sien die sterre hieronder.

Jonet D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonet D

Awesome!

Ons het die tydjie by die Lodge vreeslik geniet! Die kinders wou nog langer bly en nie huis toe gaan nie. Sal definitief weer gaan!

Rochelle R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R

Ons is bederf van die intrapslag, en Heleen en haar span se gasvryheid is 'n wenkombinasie!

Werklik onverwags om so vriendelik ontvang te word ... en dan nog al die bederfies en die verwysings na al die restaurante. Die plekkie was stil en ons het baie tuis gevoel! Heleen en haar span was onvergelykbaar! Dit was heerlik!

Philip V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Ek was verbaas oor die netheid en die diens

Ek was verbaas oor die netheid en die diens.

Hans F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans F

Ons verblyf was onvergeetlik. Sal defnitief weer daar bly.

Destiny is netjies, skoon en die tuine is pragtig.

Kadys L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kadys L

Waarde vir geld!

Perseel is baie netjies. Personeel vriendelik en behulpsaam!

Peet C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peet C

Baie goeie waarde; sal dit enige tyd aanbeveel!

Baie skoon en netjies met ontsettend vriendelike mense van ontvangs tot kamerdiens. 'n Pragtige plek met mooi tuine.

Martin B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jessie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie L

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Jp M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M

Uitstekende verblyf. Vriendelike diens en smaaklike ontbyt.

Ons het motorprobleme ondervind en die personeel van Destiny Lodge het ons ook buite ons bespreekte tyd getrakteer met koffie en tee. Uitstekende diens en netjiese tuine en geriewe.

Laetitia W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Manjifiek, vol karakter en gasvryheid.

Die een enkele plek wat regdeur niks tekort skiet nie, vanaf ontvangs tot by vertrek. Elke venue en elke slaapkamer is perfek en stylvol, en spreek van goeie smaak. Dit is die tipe plek waar jy nie net een nag moet spandeer nie, maar 'n hele paar!

Reinette J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette J

Veilig, netjies en luuks.

Ons het een aand oornag by Destiny Lodge en ons was baie beïndruk met die nuwe eenheid waarin ons gebly het. Daar is ook massas veilige parkering en ons was beïndruk met die tuine en privaatheid van elke eenheid. Die bed was ook heerlik en dankie vir die glasie sjerrie om ons op te warm! Dit was 'n lekker verrassing op so 'n koue naweek.

Jurie S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie S

We enjoyed a very pleasant stay in a professional environment with friendly hosts.

Very friendly, very able and willing to add value at all times. The facilities offer comfort, high level of satisfaction and could compete with international standards. highly recommendable.

Ronel J - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

'n Heerlike wegbrekie uit die stad - definitief die moeite werd.

Beide die verblyf en omgewing leen hulself daaraan toe dat mens sommer net bietjie uit die stad kan ontsnap.

Ilse O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O

'n Elegante plek!

Die kamer was netjies.

Jaco P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P

Heerlik gerus.

Die lodge is stil en skoon.

Pastor Dave S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pastor Dave S

Absolute awesome place

Absolute stunning place,amazing rooms,well equipped lovely gardens, friendly and helpful staff. Breakfast was very good, will go back anytime.

Pride M - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pride M

Professional and friendly

I enjoyed my stay, the staff was professional and friendly. I would definitely go back again.

Zandi M - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi M

Awesome friendly service

It was a very beautiful experience. Everything was simply fabulous.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 24 Lewzene Landgoed, R513 Bronkhorstpruit, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNDBhMzgwLThjMjctNDhlOS1iNzQ5LTZhZTYxYWRmODg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Plot no 24 Lewzene Estate R513 Road Bronkhorstpruit 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.671371104093 28.537738197114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang