Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Destiny4u Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Alexa K
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Fantastiese tyd gehad! Baie lekker gebly. Fantastiese stoep vir selfs reënerige dae. Gawe gashere. Ligging was baie lekker want dit is loopafstand van die see, rotspoele en strande. Elke gesin het hulle eie badkamer gehad. Mens kan die see sien uit elke slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Destiny4u Retreat
Baie dankie vir die terugvoer, Alexa! Ons waardeer dit opreg. Groete, At & Tina

Carin K
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Lekkerste vakansiehuis ooit. Netjies, skoon, eienaars baie behulpsaam. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Destiny4u Retreat
Baie dankie Carin! Dit was so groot plesier om julle groep te huisves oor Kersfees! Ons hoop om julle weer te sien!

Grace N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Fabulous. The owners are super friendly and go out of there way to help with any issues. The house is lovely and would recommend without hesitation. Location is also prime, can go to sleep while listening to the waves, two nice beaches within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tina
Destiny4u Retreat
Thank you so much for your great review. We are super pleased that your family enjoyed their stay and we cannot wait for your return!

Jan-hendrik V
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Baie lekker naby aan die see met privaat strand. Baie lekker naby aan die see met privaat strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Destiny4u Retreat
Baie dankie vir die terugvoer!! Ons waardeer dit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Svea-laan 81, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58cc95b3ffe837f9688238bda7109041929b0415faa460fdf6055090a0785d9752f3195116d00e5678b6a77db7d4e960bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 81 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.846706709262 30.388588607311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang