Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeTuin Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R985 R837 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

DeTuin Accommodation is 'n lieflike enkelwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in De Tuin, Brackenfell. Dit kan die ideale opsie wees vir sakereisigers of vir gaste wat naby Cape Gate Mediclinic moet wees.

Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is baie kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste.

Veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Die verblyf is naby groot winkels, skole, banke en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat mens nodig het, veilig en naby sentrums. Lekker gebly soos altyd. Dankie. Ons sien mekaar vir seker weer.
Jul 2024
Ashleigh L
Saam met lewensmaat
5.0
Felt like home away from home. Welcoming. Cozy. Adventurous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mb & Ilanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyfervaring. Wonderlike ervaring - uitstekende bekostigbare akkommodasie met uitstekende kommunikasie vanaf gasheer, pragtige verblyffa...
Sien meer
Jun 2024
Maranda J
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, veilig en modern. Ligging is veilig en prakties. Modern en alles wat jy kan nodig kry is beskikbaar. Die skoonmaakdiens is ook 'n ekstra bonu...
Sien meer
Mrt 2024
John J
Saam met lewensmaat
5.0
Will use the facilities again. Very nice and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink DeTuin Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R985
R985 R837
per nag (plek vir 2)
Vanaf R985
R985 R837
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Tuin-singel 79, De Tuin, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0054b4faf49069e7cec2bf088ce213335b6d4096d6fcad589fe840bb1484a3b86c79ee2483f16ba07a8aea0fb6b271071c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R985 nouVanaf R837 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 79 De Tuin Crescent De Tuin 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.858527048697 18.692502559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang