Deur die blare
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nommer 8, Vierdelaan, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deur die blare is 'n selfsorgwoonstel wat met trappe bereik word en op die eienaar se perseel in die hartjie van Kuilsrivier, in die noordelike voorstede van Kaapstad, geleë is. Die woonstel is sentraal tot baie besienswaardighede in Kaapstad, Stellenbosch en die omgewing geleë.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kas. Linne word ook voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n konveksie-oondjie toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die dek en 'n trap. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nommer 8, Vierdelaan, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Deur die blare het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nommer 8, Vierdelaan, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap