Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deus Benedicat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 40, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Deus Benedicat is 'n pragtig ingerigte dubbelverdieping strandfront, selfsorg vakansiehuis, skuil in die Weskus fynbos, in die rustige dorpie Dwarskerbos.

Hierdie ligte en lugtige huis beskik oor 4 slaapkamers met uitsigte oor die see. Die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat ingerig kan word volgens gaste se behoeftes. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, en maak oop op 'n balkon, waar mens die fynbos en die see kan ruik. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en lei na die swembad en vermaakarea.

Die kombuis het al die moderne geriewe en toebehore. Daar is 'n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond.
Die aanloklikheid van varsgebroude koffie uit die koffiehoekie is die ideale begin vir die dag.
Die leef- en eetkamers maak oop op die see-front swembad en patio area, wat harmonie tussen binne en buite skep. Mens kan ure op die stoep deurbring en ontspan op ligstoele, kyk na die sonsondergang, gesels met familie en vriende, lees 'n boek, geniet verfrissende drankies, of kyk na die seemeeue en oestervangers.

Die huis beskik oor braaigeriewe en 'n houtbrandende pizza-oond vir gaste om te geniet. Stap 'n wandeling af strand toe, neem 'n verfrissende duik in die see, en spoel af onder die buitestort wanneer jy terugkom.

Deus Benedicat is geskik vir gesinsvakansies, intieme troues, spesiale geleenthede, fotosessies, werkswinkels, en kulinêre en baklesse.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rocherpanstraat 40, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Deus Benedicat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 8 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 40, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735a92cfd9f18f57affcc97352e6c73deb3af14ee63024b23204a5f24fd55e5aebc744650d89186e698d8232a08d0c9e21b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 40 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68102 18.24506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang