Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devereux Lodge & Villas

 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Luukse Kamers
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke West Wing-kamer beskik oor 'n dubbelbed, waaier, verwarmer, TV-stel, badkamer met 'n stort, ingeboude kas, spieëltafel, haardroër, gemakstoel, eerlikheidskroeg en koffie- enteemaakgeriewe. Die West Wing-kamers kyk uit oor die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Alle tariewe sluit BTW in.
Tariewe sluit ontbyt in.

Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 14 jaar betaal R300.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Deluxe Kamers
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons luukse kamers is in die huis geleë en almal beskik oor koningingrootte-beddens, en suite badkamers met 'n bad of stort, lugversorging, spieëltafels, kaste, privaat ingange, privaat stoepe. Gaste kan gerus van die kombuis gebruik maak vir tee en/of koffie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Alle tariewe sluit BTW in.
Tariewe sluit ontbyt in.

Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis.
Kinders tussen 9 en 14 jaar betaal R300.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devereux-laan 79, Vincent, Oos-londen, 5200, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4483fbe40c5b94f0b4557d91a40116520ffd77b9b0f5fdb189f25fe8c9b21bb52543594aa60b0093ef9a8449ba811b2c0c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 79 Devereux Avenue Vincent 5200 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -32.984993512863 27.909849286079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang