Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devon Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Terrace 31, Westville, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R545 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Devon Place is in Durban, KwaZulu-Natal, 'n area wat veral bekend is vir sy strande, branderplankry-geleenthede en ikoniese besienswaardighede, waaronder uShaka Marine World, Golden Mile, Umgeni River Bird Park en Mini Town.

Devon Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Westville. Verblyf word in 12 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, oond en 'n stoof toegerus en daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV en WiFi.

Die eiendom het 'n veilige parkeerarea met elektriese hekke, 'n elektriese heining en laserstraalsekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

MHP Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Devon Terrace 31, Westville, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R545
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R545
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Terrace 31, Westville, Durban, 4065, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd840a0c088b493307c60995a557b3b9bb4aca9dd1339d66c4c091fa859cbc014564d3be584519cdacd6cad6563427abeadf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag, vir 2 mense 31 Devon Terrace Westville 4065 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.82955326558 30.944502972869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang