Devon View Olive Farm
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Devon View Olive Farm bied gerieflike verblyf op ’n plaas in Stellenbosch.
Devon View Olive Farm is 'n oopplan-woonstel wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is en beskik oor 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar ook 'n volledige kombuis, sonkamer en 'n kagel
Stellenbosch bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en wynplase. Gaste kan Dorpstraat verken, in die Jonkershoek Natuurreservaat stap, gedurende die seisoen aarbeie by Mooiberge pluk, en die verskillende besienswaardighede in die omgewing, soos die Stellenbosch Botaniese Tuin en The Giraffe House Wildlife Awareness Centre besoek.
Devon View Olive Farm is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Devon View Olive Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap