Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devondale Guesthouse & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Devondale Guesthouse & Spa is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbome geleë. Dié gastehuis is ideaal vir avontuurlustige natuurliefhebbers en individue wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf is ook ideaal geleë vir toeriste wat die Vredefortkoepel wil besoek of in Parys se verskeie winkels wil gaan rondsnuffel vir antiekware.

Die gastehuis het 3 kamers wat luuks gemeubileer is. Elke kamer het WiFi, lugversorging, 'n yskassie, DStv en koffie-en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke. Devondale beskik ook oor kampeerplekke met kragpunte en ablusiegeriewe.

Gaste kan gerus ook die prentjiemooi tuin en perdestalle van 2 hektaar benut. Neem kennis dat daar 'n grondpad is na die perseel toe. Doen navraag oor die toestand van die pad voor jou aankoms.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ma-cha N
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Heerlik, baie dankie!
Aug 2024
Goddy S
Saam met lewensmaat
5.0
Maar sal enige tyd weer kom vir 'n kuier. Skoon, netjies en baie lekker geslaap.
Apr 2024
David B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was netjies en skoon. Ons sal beslis weer kom kuier.
Okt 2023
Caro R
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Ontvangs, diens en behulpsaamheid was eersteklas. Ekstra moeite wat gedoen is vir spesiale dieet word opreg waardeer. Sal enige tyd weer g...
Sien meer
Sep 2023
Delva G
Gesin met tieners
5.0
Lovely, friendly environment. Would definitely recommend it to friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Devondale Guesthouse & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Schoemansdrif, Erfdeel 8, Rosettenville, Parys, 9585, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTRhNjEwLWQ5MGItNGIxYi04NWJkLTc5MjYzYTlhNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 R59, Schoemansdrif Portion 8, Rosettenville 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.926192821457 27.42349371314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang