Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonshire 503

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Jolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf by Devonshire 503! Die woonstel is pragtig ingerig, ruim, baie netjies met alles wat jy nodig het, selfs 'n Nespresso masjien! Wat 'n aangename bonus vir coffee lovers! Goeie ligging, en baie veilig. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Was aangenaam. Dit was, behalwe vir een ding: die toilet lek aan die onderstel wat veroorsaak dat die badkamer na urine ruik nadat die toilet gespoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Gerieflik en naby winkels. Dis 'n gerieflike plek en naby die stadion, Waterfront en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina E
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Heerlike, sentrale verblyf. Heerlike verblyf. Na aan V&A Waterfront. Daar is alles wat jy benodig, lugversorging het baie gehelp met die Kaapse hitte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik, sentraal geleë. Ons gesin het 'n wegbreek van 3 dae in Kaapstad beplan. Devonshire 503 is perfek geleë, naby aan Waterfront en ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Was baie lekker en sal definitief weer hier bly. Die gastehuis sit lekker naby alles so kon lekker stap waar ons wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goed geleë, en alles wat jy nodig het. Naby waterfront en Groenpunt-stadion. Verblyf mooi uiteengesit en perfek vir 'n rustige Kaap wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus Johannes K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Tuis. Heerlik gekuier, sentraal geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Huislike plekkie. Ons het die verblyf baie geniet, die woonstel voel so huislik. Die parkering is onderdak en veilig, ons is met 'n Ford Torneo daar in, so 'n mini bus sal inpas al lyk dit of die dak te laag is, dit is nie. Die sekuriteit is skerp en vriendelik en die woonstelgebou is baie netjies en goed onderhou. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam oor die foon. Ons kuier beslis weer by Devonshire 503!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Ligging is perfek, was naby al die plekke wat ons wou besoek. Die matte kort 'n ordentlike skoonmaak of moet dalk vervang word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2c847252d6b14baaf666787c11752562e9ea830b2a94231be6027ab7dbe7a510fb75c23a04091504538a982f1d1e514660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 7 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910840043324 18.414526238029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang