Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonshire

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Devonshire is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Groenpunt geleë is. Die woonstel is die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Geniet asemrowende uitsigte oor die Waterfront en die see vanaf hierdie woonstel, wat net 'n kort entjie se stap of ry van die Victoria en Alfred Waterfront af is. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar vir ons gaste se gemoedsrus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Devonshire
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Clairanne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofweg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devonshire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7add400c84361eddf5ddb4a1c48611fe01d0f06d898c254a1d564523d01f5848dd86d7c5cbf5d70096ab82045e0a411d658b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 7 Main Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9107376 18.4145736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang