Devonvale Golf & Wine Estate
Beskrywing
Elke kamer is kompak en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is klein en ideaal vir korttermyn-verblyf. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed vir 1 gas en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad of klubhuis, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke woonstel het ook 'n eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en ketel toegerus. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas

1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas

Elke suite het 'n klein privaat tuin, 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad of klubhuis, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke woonstel het ook 'n eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en ketel toegerus. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuisie. In elke suite het die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke suite het 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, wasbak en 'n toilet. Elke suite het ook 'n sitarea en 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolf, stoof en ketel. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke suite. Gaste wat hierdie suites bespreek, is geregtig op ontbyt, 'n paartjie-massering van 60 minute en 'n koopbewys van R500 by die Chez Shiraz-restaurant.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Gaste wat hierdie suites bespreek, is geregtig op ontbyt, 'n paartjie-massering van 60 minute en 'n koopbewys van R500 by die Chez Shiraz-restaurant.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke vakansiehuis is weg van die hoofgeboue van die hotel geleë en het 2 verdiepings met 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Die ruim leefarea op die grondverdieping het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook 'n eetarea en 'n sitarea wat na die stoep lei. Verder is daar maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai en onthaalarea. Troeteldiere wat goed opgelei is word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg Geen skoonmaakdiens, geen ontbyt Minimum verblyf van 4 nagte in laagseisoen en 7 nagte in hoogseisoen Troeteldiere wat goed opgelei is word toegelaat indien dit vooraf gereël word
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 170 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang