Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonvale Golf & Wine Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Devonvale Golf & Wine Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Graeme C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme C

Very nice place and lovely apartment.

Very nice place and lovely apartment. Spacious and with a nice kitchen.

Chelsea D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea D

Absolutely wonderful experience, from the room to the staff to the delicious wines!

Devonvale made my Mum's 60th birthday weekend one to remember. We were very impressed with the friendliness of the staff, the aesthetic of the room and the facilities they offered. Best breakfast ever!

Noddy S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S

Friendliest staff, beautiful accommodation, absolutely perfect.

We were treated like royalty. Extremely friendly and helpful staff. Accommodation was top class and the food was divine. Would recommend 100%.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelikste personeel, pragtige akkommodasie, absoluut perfek.

Ons was soos koninklikes behandel. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Verblyf was in eerste klas en die kos was heerlik. Sal 100% aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Selwyn V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn V

Beautiful romantic location in the heart of Stellenbosch

If you want peace and tranquillity then this is definitely the place. Very friendly staff , very clean rooms with spectacular views. The buffet breakfast was very scrumptious. My wife and I spend our 25th anniversary here and really enjoyed ourselves.

Nic E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic E

'n Baie aangename ondervinidng!

'n Baie aangename verblyftyd!

Friena M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friena M

Dit was luuks en uitstekende waarde vir geld.

Ek wil net vir LekkeSlaap ook dankie sê vir julle uitstekende reëlings. Hoera vir so 'n Afrikaanse inisiatief. Sal julle definitief verder ondersteun en bemark.

Chris L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris L

Pragtige plek, lekker kamers.

Die kamers is baie netjies, met heerlike bed en 'n lekker groot badkamer.

Jeanné R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanné R

Baie lekker; vriendelike mense; goeie diens; al te lekker ontbyt elke oggend!

Netjiese verblyf, goed toegerus, sentraal geleë en vriendelike mense!

Leon V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Goed! Lekker. Die landgoed-konsep werk lekker.

Wat belangrik is, is om 'n verfrissende en gemaklike omgewing te skep vir gaste, veral as daar van ver gereis is. Ja, die plek is netjies, goed georganiseerd en veiligheid is deesdae 'n prominente "issue" wat ook hier teenwoordig is.

Lien R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien R

Sal definitief weer kom.

Die diens was puik. Almal was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is silwerskoon en baie smaakvol. Ons het baie lekker gebly.

Lauren J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren J

Wonderful weekend away in style

We had a lovely restful time at Devonvale Golf and Wine Estate, the only thing that I was not happy about was that the spa was closed, no signs on the door or anything when we went to have a look, which was very disappointing as I wanted to book massages for hubby and I. Otherwise, the room was lovely and housekeeping did an excellent job! Stunning décor in the apartment and the linen was just great.

Nicolene A - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene A

Fantasties! Stil en rustig - pragtig!

Ons doel was vir 'n wegbreekkansie en dis presies wat ons gekry het. ns kamer was luuks en het 'n pragtige uitsig oor die tuin gehad. Dit was so stil en rustig daar. Die kos by die Shiraz Restaurant was ook fantasties. Ons dink daaraan om terug te keer, maar hierdie keer met ons kinders!

Bev V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev V

Dit was absoluut wonderlik! Baie dankie!

Ek het rus en vrede nodig gehad en het dit gekry. Alles was so netjies, skoon en die personeel was almal so professioneel. Dit is 'n wenner vir enige iemand wat in luuksheid wil bly (wat bekostigbaar is).

Stefan S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Genotvol.

Sien die sterre hieronder.

Carole S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carole S

Good place to stay in Stellenbosch for wine tasting, food and golf

Though small, apartments were well equipped, comfortable and clean. I would like to have a washing machine and tumble drier, but laundry service is available. Restaurant was good, small menu but tasty food. Golf was in a park-like course, well cared for and a good challenge for the weekend golfer.

John O - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Very enjoyable,beautiful!

We had an excellent stay, a good breakfast, and just have to say the place is beautiful.

Jolanda H - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda H

Awesome!

We had a lovely stay at Devonvale. Would definitely return on our next tour of Cape Town!

Selma P - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selma P

It was a lovely stay, with very lovely rooms. However, not much character yet.

Wonderful as an extremely quiet getaway. Everything in our apartment was perfect and beautiful, but had no real character - quite cold. We had to go in to Stellenbosch for supper. Extremely friendly staff.

Frans G - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans G

Convient and central to where we wanted to be

The rooms were clean, spacious and we had a wonderful stay. The beds were nice and firm.

Brent C - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C

Good place for families - in Stellenbosch area.

Nice place for a family to visit. They have very friendly staff and baby sitters available!

Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 170 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65566e73dafab0c2561274f0e6c55ace94321c804155120a6e61d5e0773a528c2fec07ed28b368267cf9182a1a6e167fe35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Blumberg Drive Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.882564544678 18.804000854492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang