Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonvale Golf & Wine Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 170 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 730 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese en skouspelagtige omgewing bied en is in Kaapse Wynlande geleë. Die hotel is tussen die wingerde geleë en spog met majestueuse uitsigte oor die Simonsberge, en is binne 10 km vanaf Sentraal Stellenbosch geleë.

Verblyf by Devonvale Golf & Wine Estate bestaan uit verskeie individueel versierde hotelkamers, selfsorgwoonstelle en vakansiehuise. Al die kamers, woonstelle en huise is stylvol en prakties gemeubileer, elk met 'n privaat badkamer. Verder bevat alle akkommodasie lugversorging, gratis WiFi-internettoegang, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, en 'n TV vir mediavermaak. Sommige woonstelle en vakansiehuise het elkeen 'n kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Vir diegene wat nie wil kook nie, het die hotel 'n restaurant waar gaste kan eet en fynproewersmaaltye kan geniet. Gaste het toegang tot die swembad op die landgoed, asook die kampioenskap-gholfbaan. Wynproe kan ook bespreek word.

Devonvale Golf & Wine Estate is ook 'n skilderagtige rit vanaf ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande geleë, en binne 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devonvale Golf & Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 170 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe65566e73dafab0c2561274f0e6c55ace94321c804155120a6e61d5e0773a528c2fec07ed28b368267cf9182a1a6e167fe35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Blumberg Drive Stellenbosch 7605 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.882564544678 18.804000854492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang