Dew Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Winnie S - Des 2023
Algehele gradering
Restful stay.
Erna S - Sep 2023
Algehele gradering
Veranda at its best in an authentic farm cottage.
Dew Cottage se terugvoer
Thank you for taking the time to review, Erna. It was my pleasure to share this beautiful part of our country with you and yours.
Sharon A - Jul 2023
Algehele gradering
Our second time and it was just perfect. The cottage, the friendliest people. I can only call it a piece of heaven on earth.
Jean-roux V - Jul 2023
Algehele gradering
Was incredibly relaxing with the best hostess.
Casey A - Jan 2023
Algehele gradering
A breath of fresh air.
Juran B - Jul 2023
Algehele gradering
Gorgeous surroundings with a cute cottage. Fireplace inside is a lifesaver in winter.
Donna W - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings - lovely hosts.
Terri H - Okt 2022
Algehele gradering
Nice, fresh countryside.
Lisa L - Sep 2021
Algehele gradering
We had a wonderful, restful stay in a beautiful place.
Annabelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Idillies en sielsvernuwend.
Lees meerJohann V - Des 2020
Algehele gradering
Wegkom van die gejaag van die stad.
Liezl M - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike stoep. Fantastiese gasvrou.
Narindi J - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, lieflik en baie mooi!
Lienkie V - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful and Peaceful.
Noelene H - Jan 2020
Algehele gradering
Delightful retreat from city life and technology!
Van Zyl S - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful peaceful environment.
Lees meerAlma P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker ontspan en weggekom van als.
Rencia V - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede, pragtige natuurskoon, netjiese skoon huisie met alles wat jy nodig het. Salig!
Malan V - Aug 2019
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel.
James B - Mrt 2019
Algehele gradering
We had an amazing time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Mooi wegbreek van die stad. Ons het 'n lekker tyd gehad en Doreen was baie tegemoetkomend. Haar tuisgemaakte muffins is smullekker. Sal beslis terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daan M - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike stilte.
Sabine R - Des 2019
Algehele gradering
Loved its tranquillity and simplicity.
Annalize L - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Jp V - Aug 2018
Algehele gradering
Doreen is super professioneel.
Josias E - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent break from corporate world. Lovely nature and relaxing.
Dew Cottage se terugvoer
Josias, it truly is a pleasure to share this space with you and yours. Thank you for taking the time to review and for your words. Warm regards.
Lisa S - Jul 2018
Algehele gradering
It was absolutely awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was absoluut fantasties.
Die hele plek was fantasties. Niks gekort nie. Rustig, stil en 'n fantastiese wegbreek vanaf die stads. Talle plekke om te stap, en die hondjies het die vryheid gehad om sonder die leiband rond te hardloop, wat wonderlik was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Denise V - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik! Het ons verwagting oortref!
Megan M - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was hemels!
Chantel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Dew Cottage se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Chantal. Dit was rerig my plesier om ons mooi land met julle te deel. Mooi naweek.
Stephanie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Such a magnificent spot to relax and unwind! absolutely beautiful!
Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Great place to escape from the fast pace city life and awesome hosts.
Tara S - Okt 2018
Algehele gradering
It was peaceful and relaxing.
Almarie B - Nov 2017
Algehele gradering
Beslis 'n moet!
Hannes V - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, mooi en netjiese huisie met 'n wennerstoep.
Werner E - Jul 2017
Algehele gradering
Just what the soul needed - a cozy, well equipped gem where time stood still.
Dew Cottage se terugvoer
Thank you, Werner! It really was my pleasure meeting you and yours.
Warmest regards.
Ruaan H - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Dew Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en die moeite om te skryf. Dit was regtig ons plesier om julle te hê as gaste. Mooi naweek.
Doreen
Johannes B - Apr 2017
Algehele gradering
Absoluut een van die beste ervaring ooit vir ons. Gaan verseker weer daarheen.
Dew Cottage se terugvoer
Bake dankie vir jou mooi woorde, Boet. Dit laat my hart sing.
Marc V - Okt 2017
Algehele gradering
Superb weekend out in nature.
Lees meerDew Cottage se terugvoer
Thank you Marc
It was lovely having you, your wife and her dear Mom as guests. What a super way to celebrate her birthday. I feel such gratitude to be able to share this beautiful part of our country with you.
Warmest regards
Doreen
Soraya H - Des 2017
Algehele gradering
Will definitely go back!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vredenshoogte-plaas, Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang