Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dew Drop Inn

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie veilig, skoon en netjies. Vriendelike mense. Goed ingerig. Baie lekker gebly. Baie veilig, skoon en netjies. Vriendelike mense. Goed ingerig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal weer daar oornag. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linique S
1 nag
5.0
Apr 2024

Gemaklik en gerieflik. Perfek geleë naby aan die hospitaal. Ek het baie veilig gevoel, en die gasvryheid was uitstekend. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wena
Dew Drop Inn
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Julle is altyd welkom en ek hoop om julle gou weer te sien. Beste wense Wena

Susan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie aangename ervaring! Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmadira Ingrid F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Fantastic accommodation. Value for money. I would definitely recommend this place to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ironstraat 7, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c916db06380ae7135f1c2938c8ba541d1f3ae39a30f4720f7c1879f6a689fbee308e135aa46ddd4fc0e89f9ef2b298664a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Iron Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4894969 30.9608097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang