Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewdrop Farm Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pieter N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker op die plaas gekuier. Ons het baie lekker gekuier met alles wat ons nodig gehad het. Die plekkie was mooi skoon en versorg en goed ingerig vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beautifully decorated, spacious, clean and comfortable unit. What an amazing place. Would have loved to stay longer. The unit was spacious with all the necessary amenities. This will definitely be our go-to place to stay in the Ermelo area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig, skoon en wat mens nodig het. Dit was vir ons baie lekker. Dit is so mooi en rustig. Ons het veilig gevoel en die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosanna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

A lovely quick getaway. Beautiful accommodation with a friendly host. Lovely, friendly host with lots of information about the area. Lovely room and great value for money. Will definitely go back with the family and see the town and areas that were suggested by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Ons verblyf was baie gemaklik en gerieflik en het 'n ongelooflike mooi uitsig. Die verblyf was presies wat 'n gesin nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Baie lekker, hou die plek so mooi Ilze! Ons was 6 volwassenes en 4 kinders. Die kleintjies kon na hartelus rondhardloop en die eiendom is baie veilig. Ons het baie lekker gekuier by Dewdrop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reynhard V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, lekker rustig en alles was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deirdre S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Eersteklas lekker gewees! Eenheid was groot en pragtig uitgelê. Alles is met sorg en vir die gerief van gaste gekies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Vanessa V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

The accommodation was amazing, exactly like the photos. The rooms were spacious and clean. I was impressed by the hospitality of the owner, and the stay was most memorable. I will certainly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik. Vanaf die bespreking tot en met die aankoms het die dame ons in detail mooi laat verduidelik met padkaarte sowel as pin drop hoe om by hulle uit te kom. As gevolg van die beurtkrag het sy ons ook gereeld laat weet waarvoor ons moet regmaak. Die eenheid is ook ingerig met herlaaibare ligte en 'n gasstofie om dit makliker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36b9f382470859ac5c101a00a38e00097ef37a3138c7f3444644be90b06057e194e44fa1a54a8eb8a2cf04bf31acffc5893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Bloemfontein Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.420541588997 30.109745440409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang