Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewdrop Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dewdrop Farm Stay is 'n vintage skoolgebou wat modern opgeknap is. Dit is op 'n werkende plaas net 19 km vanaf Ermelo.

Verblyf word in 4 eenhede aangebied, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het privaat toegang, 'n kombuisie en 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas.

Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike vuurput waar gaste kan terugsit, ontspan en die uitsig oor die grasperke en vleilande kan waardeer. Die plaas het 4 damme waar gaste kan gaan visvang. Gaste word ook aangemoedig om voëls op die plaas te gaan kyk om die verskeidenheid voëls in die omgewing te waardeer.

Gaste wat Ermelo besoek kan uitsien na 'n verskeidenheid adrenalien-gevulde watersportsoorte, asook visvang, swem en voëlkyk. Daar is 'n paar pragtige damme naby waar gaste lekker kan visvang en watersport beoefen. Die Ermelo-omgewing is ook ideaal vir wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Tamara Z
Gesin met tieners
5.0
Beautifully decorated, spacious, clean and comfortable unit. What an amazing place. Would have loved to stay longer. The unit was spaci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Helene D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon en wat mens nodig het. Dit was vir ons baie lekker. Dit is so mooi en rustig. Ons het veilig gevoel en die diens was puik.
Okt 2023
Vanessa V
5.0
The accommodation was amazing, exactly like the photos. The rooms were spacious and clean. I was impressed by the hospitality of the ow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Lida O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Vanaf die bespreking tot en met die aankoms het die dame ons in detail mooi laat verduidelik met padkaarte sowel as pin drop hoe om by hulle ...
Sien meer
Okt 2023
Lee-anne O
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste sonopkoms. Ons het heerlik gebly oor die naweek. Die plek was vreeslik mooi en skoon. Ons het die vriendelikste diens ontvang.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bloemfontein Plaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Dewdrop Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36b9f382470859ac5c101a00a38e00097ef37a3138c7f3444644be90b06057e194e44fa1a54a8eb8a2cf04bf31acffc5893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Bloemfontein Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.420541588997 30.109745440409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang