Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeWetsRus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 10 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, 2 van die slaapkamers deel, 'n badkamer en 1 van die aparte slaapkamers het 'n privaat badkamer. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet, of in die sitarea voor die TV ontspan.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buite-eetarea en 'n uitsig oor die rivier. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Keimond spog met lieflike strande wat gedurende die spitsseisoen deur lewensredders beman word. Daar is ook 'n hele rits doendinge, soos diepsee-visvang, perdry, staproetes, voëlkyk, gholfspeel en nog meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 0 Slaapkamers

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Crane, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0NMJXrYyEmBfzM5mFUnuzJ5qLOMInXUtxh6TTpeuWSIlPdzHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10) 22 Crane Crescent Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.676771526754 28.374686190573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang