Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewou

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annamari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtig, netjies en silwerskoon. Ons was tuis in die berg huisie en sal beslis weer gaan. Dit is die skoonste wat ek in 'n lang tyd gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Oornag. Die berg huisie is 'n pragtige plekkie, netjies en skoon. Wild loop voor die huisie verby. Daar het net 'n braaipan gekort vir die braai. Mario en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Pragtige plek. Baie mooi plek die 10 km grondpad nie so goed om te ry nie veral nie in die aand. Die warm water is op 'n timer vir 5 min wat ek dink jy betaal om daar te bly en wil dam in warm water stort! Ella is baie vriendelik en gasvry en die ontbyt was die beste, sy kan maar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewou
Dewou
Goeie naand Charlene Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Ons en die ander mense in die omgewing doen ons beste met die instandhouding van die grondpad al is dit nie 'n privaat pad nie. Jammer oor jou warm water probleem, ongelukkig was dit beurtkrag en die tydhouer het dalk net na dit ingeskop, weereens jammer vir die ongerief. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet en ons hoop ons sien julle weer. Groete daar.

Nhluvuko C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

It was adventurous. Great service. Thanks to Ella and Ivan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Rustiger kuier saam met my gesin. Dit was heerlik, die plaas is pragtig en netjies, die mense gaaf en ons het so lekker gerus. Lekker wildsrit ook gekry, spesiaal! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Gerieflik. Ella was vreeslik gaaf en behulpsaam en het baie mooi na ons gekyk. Ons het 'n heerlike oornag by Dewou gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewou
Dewou
Dankie Sumari, ons is bly julle het die oornag geniet.

Ewald B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Rustige ervaring, privaat. Baie mooi gebied. Vriendelike diens en ’n baie lekker warm atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2019

Lieflike rustigheid. Heerlik gebly en gekuier om vure in die boma. Ella was uiters behulpsaam met enige versoek en haar kos is baie en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewou
Dewou
Ons is bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die kuiertjie en onthou kom maak gerus weer 'n draai.

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Beslis die moeite werd! Dit is 'n baie netjiese en baie rustige wegbreek plek. Ella en haar span maak dit aangenaam en alle etes was ook heerlik. Die wildrit was beslis die moeite werd en ons het onsself terdeë uitgerus in die pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dewou
Dewou
Middag Deon Baie dankie, ons is regtig bly julle het dit geniet. Onthou, julle is altyd welkom. Groetnis Ella

Cassie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Fantastiese tyd en nuwe vriende! Ek en my vrou het 'n fantastiese tyd gehad te danke aan puik gasvryheid, besonderse kliëntediens en baie meer waarde as wat ons voor betaal het! Ek stel dit regtig voor vir gesoute reisigers, 'n groep vriende of iemand wat wegbreek soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dewou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b578772dad0c122720f0b5b5f2711e9b4481ce83e8a8819ea509341fb21a729d43ae33d2eb27619836e0187ecf8666baee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 369 KR Buffelfontein Alma 0186 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.653811737047 28.25322890285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang