Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewou

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dewou is in die hartjie van die bosveld geleë, op die plaas Nooitgedacht, net 20 km van Nylstroom af in die Waterberg-distrik.

Verblyf by Dewou Lodge word aangebied in luukse kamers, standaardkamers, familie-eenhede en tente.
Die kamers is elk uniek en smaakvol versier en toegerus met 'n yskas, lugversorging, klerekas en 'n TV. Die meeste van die kamers het 'n dubbelbed of koninggrootte-bed. Die tente is slegs toegerus met 'n yskassie en ketel. Die badkamer is aan die buitekant van die tent. Alle eenede sluit gratis skoonmaakdienste in.

Die lodge het ook beperkte WiFi, 'n kouewaterswembad en braaigeriewe en kan ook dien as 'n trou-venue. Op die plaas kan gaste voëlkyk en op wildritte gaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindsey F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Lovely hidden gem in the middle of the bush. Lovely stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Annamari S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en silwerskoon. Ons was tuis in die berg huisie en sal beslis weer gaan. Dit is die skoonste wat ek in 'n lang tyd gesien het.
Sep 2023
Brenda A
Saam met lewensmaat
4.8
Oornag. Die berg huisie is 'n pragtige plekkie, netjies en skoon. Wild loop voor die huisie verby. Daar het net 'n braaipan gekort vir die braai. Mari...
Sien meer
Mrt 2024
Charlene B
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige plek. Baie mooi plek die 10 km grondpad nie so goed om te ry nie veral nie in die aand. Die warm water is op 'n timer vir 5 min wat ek dink j...
Sien meer
Mrt 2023
Nhluvuko C
Saam met lewensmaat
4.6
It was adventurous. Great service. Thanks to Ella and Ivan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dewou Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • Gaste dink Dewou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelfontein 369 KR, Alma, Nylstroom, 0186, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b578772dad0c122720f0b5b5f2711e9b4481ce83e8a8819ea509341fb21a729d43ae33d2eb27619836e0187ecf8666baee0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 369 KR Buffelfontein Alma 0186 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.653811737047 28.25322890285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang