Deze Plaats
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dalize P - Jun 2024
Algehele gradering
Ontspanne, gerieflik en veilig.
Cornette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Tiaan K - Nov 2023
Algehele gradering
Knus, skoon, veilig, goed geprys.
Ernest D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek gewees. Sal beslis weer gaan.
Colette V - Mei 2023
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel. Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het en baie naby die strand.
Gerda V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik ene, rustig.
Lees meerOckert K - Jul 2023
Algehele gradering
Klein, maar gesellig.
Andries V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Ontspannend.
Charlene L - Okt 2023
Algehele gradering
Was so lekker.
Ilse C - Nov 2022
Algehele gradering
By die see.
Ettienne S - Apr 2022
Algehele gradering
Die huisie by die see!
Trudie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Sielskos.
Deze Plaats se terugvoer
Trudie en haar geselskap was die beste gaste. Baie bedagsaam, hulle het die huisie skoon agtergelaat en die mooiste foto van Deze Plaats aan my gestuur. Julle is altyd weer welkom.
Monique R - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Wilma D - Nov 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en baie na aan die strand!
Deze Plaats se terugvoer
Wilma en Ria was die beste gaste. Hulle het alles met n vroliklikheid die hoof gebied. Nie die weer of beurtkrag het hulle uitgesit nie! Ek hoop ek sien julle gou weer.
Loraine C - Okt 2021
Algehele gradering
Klein seehuisie met karakter
Deze Plaats se terugvoer
Lorainne julle was baie gawe gaste! Hoop julle kom gou weer.
Lize G - Apr 2021
Algehele gradering
The perfect little beach house, beautifully styled, recapturing the nostalgia of a more simple, romantic past.
Deze Plaats se terugvoer
Baie dankie vir die mooi beskrywing van Deze Plaats Lize, dis n groot kompliment. Jy weet jy en Ella is altyd welkom.
Judi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Quaint cottage that takes one back in time. So enjoyed it! Close to the beach and lagoon which is great!
Deze Plaats se terugvoer
Thank you Judy so glad Deze Plaats helped to make a family gathering special!
Gerhard V - Des 2021
Algehele gradering
Buite stort was 'n wenner!
Deze Plaats se terugvoer
So bly julle het dit geniet! Vir een of ander rede vind almal die stort heerlik! Kom kuier weer!
Melanie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en vol van vrede.
Deze Plaats se terugvoer
Jonker ek is bly julle het ook die rustigheid van Deze Plaats ervaar. Jonker en gesin was eerste klas gaste. Deze Plaats wag op julle volgende besoek.
Freude B - Mrt 2021
Algehele gradering
Quaint vintage cottage/reis terug in tyd
Lees meerDeze Plaats se terugvoer
Dankie Freude Ek is bly julle het so lekker gekuier! Ons werk aan die potte en panne. Julle sal maar moet kom kyk!
Patricia V - Feb 2020
Algehele gradering
Vars lig en skoon see.
Deze Plaats se terugvoer
Wat 'n raak beskrywing! Kom weer!
Julia R - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik knus, kalmerend op die gees en rustig.
Deze Plaats se terugvoer
Julia en Gade was lieflike gaste wat die huisie baie netjes agtergelaat het.
Hulle was moeiteloos om mee te kommunikeer en is weer enige tyd welkom by Deze Plaats.
Hoop ek sien hulle weer!
Anette B - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties, het heerlik ontspan en het elke oomblik geniet.
Deze Plaats se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling Anette! So bly julle het lekker ontspan.
Hennie V - Des 2019
Algehele gradering
Fantasmagories naby see naby rivier en geen TV. 'n Definitief weer.
Deze Plaats se terugvoer
Hennie ek was so bly oor die vissie wat jy kon vang en die lekker vuur in die vuurput. Kom gerus weer!
Mike & Jenni M - Okt 2019
Algehele gradering
Great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie ligging.
Ons het ons verblyf baie geniet, alles het aan ons verwagting voldoen, maar die uitsonderlike kwaliteit van die beddegoed en handdoeke is opreg waardeer; dit is 'n lieflike klein kothuis wat so goed geleë is vir die rivier, die see en die winkel. Dit is duidelik dat die eienaar die eiendom benut het en ons het heerlik gekuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deze Plaats se terugvoer
Mike and Jenny you were such pleasant guests! Hope to see you again!
Celest P - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige juweel in die mooie Boknes.
Deze Plaats se terugvoer
Celest,
Baie dankie vir die resensie, ek is so bly julle het die huisie en Boknes geniet. Ek hoop regtig ons sien julle weer al woon julle so ver hiervandaan. Celest en familie julle was wonderlike gaste. Ek kan julle net met vrymoedigheid aanbeveel.
Vriendelike groete,
Deze Plaats
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedelaan Boknesstrand 27, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang