Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deze Plaats

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan Boknesstrand 27, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke.

Dié verblyf beskik oor 'n tweeslaapkamereenheid met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die hoofgebou het 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n boma en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n toevlugsoord en batterye wil herlaai, weg vanaf die alledaagse gewoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dalize P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, gerieflik en veilig. Baie lekker gebly. Baie kort stappies en jy is op die strand. Daar is 'n kiosk op die strand wat daagliks oop is met d...
Sien meer
Jun 2024
Cornette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ons sal definitief weer by Deze Plaats oornag. Die huisie het soveel bekoring. Elizabeth het seker gemaak dat ons alles het wat no...
Sien meer
Mrt 2024
Tiaan K
Gesin met klein kinders
5.0
Knus, skoon, veilig, goed geprys. Baie oulike, netjiese, goed uitgeruste huisie naby die strand. Die eienaar maak kontak van die eerste dag af en vind...
Sien meer
Nov 2023
Colette V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Klein stukkie hemel. Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het en baie naby die strand. Ons het so lekker gebly in die huisie. Die huis is smaa...
Sien meer
Mei 2023
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ene, rustig. Wat 'n oulike klein kothuis in Boknes. Dit was baie lekker daar. Alles wat jy nodig het is daar. Heerlike bed en alles netjies. O...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tweedelaan Boknesstrand 27, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deze Plaats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan Boknesstrand 27, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEcSbXwFQ0skzV5f6akTYTeYJn9Kh1fZBZ2x8X2Qb13jTtIvuaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 27 Second Avenue Boknesstrand Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72676742184 26.584116334153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang