Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Di Plaas Opstal

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hugo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A real gem! One to remember. Dit was fantasties. Die eienaar was wonderlik en ek sal haar plek aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie Hugo, Bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit dat julle weer kom kuier

Amanda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

N heerlike oornagverblyf, sal vir seker weer van julle diens gebruik maak. Baie dankie, alles was so skoon en netjies, 'n heerlike plek om te oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie vir die kuier, Amanda. Ons hoop om sommer gou weer te sien.

Pearl J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Awesome stay and delicious food. The hosts were so helpful and friendly, accommodation had everything we needed and was comfortable. The food at their restaurant was simply delicious. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Het dit geniet en die kamer was netjies, skoon en 'n lekker tuisgevoel gegee. Het dit geniet en die kamer was netjies, skoon en 'n lekker tuisgevoel gegee. Sal weer daar gaan inboek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie vir die kuier, Jan-hendrik. Ons hoop om sommer gou weer te sien.

Marius D
1 nag
4.2
Jun 2024

Lekker! Baie vriendelik ontvang deur Jana. Sy het ekstra moeite gedoen om seker te maak ons het alles wat ons benodig. Heerlik oorgebly en sal beslis weer daar oorslaap. Heerlik by die restaurant gekuier en 'n besonderse ontbyt daar gehad!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jana
Di Plaas Opstal
Dankie vir die lekker kuier! Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete van huis na huis.

Lisa-marie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Underwhelming. Very neat facilities. However, the owners could show some interest in all their guests by personally attending to them. It is advisable to bring your own toilet paper and milk as theirs is 1-ply and the milk was sour and old, maintaining its shape in the bottle. If you prefer privacy as a couple, I would recommend another facility as it is a shared house and the rooms all open to the same parlour. This place has beautiful potential and is very neat, but it seems that the owners don't take the time to check the facilities before the guests check in, let alone greet and introduce themselves. A little effort goes a long way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jana
Di Plaas Opstal
Hi Lisa-marie, our apologies for missing you personally at check-in. We were at the house during the afternoon, but believe that everyone was at the party at that time. We've changed to the pre-packed milk pouches from Parmalat to ensure that we don't have a problem with the milk again. We certainly hope that you will visit again in the future and that we can meet in person. Blessings from home to home.

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Rustige wegbreek gewees. Ons het lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jana
Di Plaas Opstal
Hi Natasha, ons is bly julle het lekker gekuier by Di Plaas Opstal. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R798
R798 R532
per nag, vir 2 mense
Vanaf R798
R798 R532
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93e167e7d6dca4ceb7d86c17e0ff832aa7e3537a8c8c07552c4cd47d2c5baa84c3fcff683c6ab3b54954a34a7c8345daa6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R798 nouVanaf R532 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 34 Kerk Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.621961 28.20992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang