Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Di Plaaswerf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Di Plaaswerf
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hans F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans F

Beeldskoon en lekker atmosfeer.

Baie moeite is gedoen.

Louis E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E

Lekker geslaap! Sal dit weer doen.

Ons het lekker oorgeslaap. Sou lekkerder gewees het as daar kleiner waaiers beskikbaar was vir die kamers, aangesien die weer bedompig was en die groot waaier baie lawaaierig is, en net vir 1 kamer beskikbaar was.

Michelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wonderlik, alles is net soos 5*.

Baie dankie, dit was baie lekker. Ons het goed gerus, alles is 100%. Sal weer terug gaan.

Kobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Ontspanne, stil, kos vir die siel.

Ons verblyf kan opgesom word met een woord: fantasties. Het selfs 2 dae langer gebly as beplan.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Mark O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mark O

Worst ever, never again and will not recommend it to anybody.

Hi,. I just want to bring to your attention that this booking was the worst place I have ever booked through you. We arrived there on Saturday evening and there was no one to welcome us. We had to call to enquire about our accommodation. The manager arrived about 15 minutes after we called about 4 times. The door could not lock, the lights did not work in the bedroom, the shower door fell off, and the toilet backed up into the shower. No one during our stay enquired if we were okay. No one even came to the chalet to clean or even just to clean the dishes. We never saw anybody. The asking price is ridiculous, and I would never stay or recommend the place to anybody. I think it must be removed from your list.

Nadia P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Baie netjies, stil en rustig.

Mooi uitsig. Skoon en netjies. Naby aan dorp.

Leandra M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra M

Kos vir die siel!

Ons het in die chalet en huis gebly. Die kombuise was volledig toegerus, beddens was knus en warm, en ons is ruim voorsien van hout vir die kaggel en braai! Ons is vriendelik deur Wanita en David ontvang. Die skape en die verruklike uitsig het die teenwoordigheid van God openbaar.

Anebel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anebel B

Was baie lekker, agente is baie vriendlik en behulpsaam en dis lekker stil en rustig.

Baie lekker gebly - baie mooi uitsig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Schalk M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Netjies en asemrowende uitsig.

Uitstekende diens saam met asemrowende uitsig en blyplek was netjies. Sal defnitief weer besoek.

Henry J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Baie lekker gekuier op die plaas.

Die mense van Di Plaaswerf was baie gasvry, ons het lekker gebly, sal dit definitief weer doen!

Leonor N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor N

Wonderlik stil en asemrowende natuurskoon.

Die rondawel is gerieflik en goed ingerig. Dit staproetes op die plaas is 'n lekker stap met perde en wild om te sien. Bed was bietjie hard.

Megan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Beautiful setting.

We loved our stay at Di Plaaswerf. Perfect breakaway from the city. Peaceful, cute little sheep as neighbours and star-filled skies at night - amazing.

Elané V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elané V

Pragtige ligging.

Rustige omgewing met mooi uitsig.

Britta J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Britta J

Amazing.

Awesome stay with a view in a million. Thank you.

Lizette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

Fantastiese ligging, maar meer moeite kan gedoen word.

Die plaas het 'n fantastiese ligging met 'n pragtige uitsig, maar as dit ons s'n was sou ons meer moeite doen met afwerkings en instandhouding. Ons het nie geweet wanneer load shedding sou wees nie en die batteryligte, en ekstra batterye wat verskaf is, was alles pap toe ons dit nodig gehad het. Daar was ook nie kerse vir 'n plan B nie. Die kaggel en hout wat verskaf is, was wel lieflik en die bed het heerlik geslaap.

Di Plaaswerf se terugvoer

Baie dankie Lizette.

Ons neem al ons resensies baie erenstig op en ons het die week begin met renovations op die chalet.

Ons hoop om julle weer op die plaas tesien.

Di Plaaswerf
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Beautiful uitsig, rustige atmosfeer.

Baie mooi uitsig, slaapplek goed toegerus. Rondawel is pragtig. Wanita was so bedagsaam en vriendelik.

Nikita C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikita C

Fantastiese uitsigte.

Heerlik rustig en goed toegerus! Netjiese verblyf en 'n gevoel van nolstalgie!

Di Plaaswerf se terugvoer

Baie dankie Nikita.

Ons is bly julle het n lekker tyd op die plaas gehad. Ons sien uit om julle weer tesien op die plaas.

Di Plaaswerf
Andre H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Stil en rustig. Mooi uitsig en natuurskoon.

Rondawel netjies en skoon. Nie geskik vir 'n persoon wat sukkel om te loop en trappe te klim nie.

Anneke L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke L

Lekker ruim.

Maklik bereikbaar, sou net melk wou hê vir die koffie.

Di Plaaswerf se terugvoer

Hi, baie dankie vir jou terugvoering. Ons loer na die melk.

Di Plaaswerf
Weila-marie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Weila-marie S

Lekker gekuier, maar voldoende net vir kort oornaggeleentheid. Nie geskik vir langer kuier nie.

Ons het lekker gebly, maar die eenheid kan belê in warmer wintersbeddegoed. En die kombuis kort 'n paar benodighede om gemaklik jou eie etes te kan voorberei.

Evert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Evert M

Ons het lekker geslaap en dit is in 'n stil omgewing na aan die pad en maklik om te kry. Bring net 'n paar verbeteringe aan. Dit is 'n idilliese plekkie met baie nostalgie.

Die omgewing is pragtig, maar ons was 'n klein bietjie teleurgesteld. Die badkamer kort aandag - verf op die toiletmure sal baie help. Ons is eers die oggend in kennis gestel om handdoeke saam te bring, wat ons gelukkig gedoen het. Daar was ook nie melk of poeiermelk nie en slegs een rooibosteesakkie. Omdat ons van Kaapstad gevlieg en van 'n gehuurde voertuig gebruik gemaak het, het ons nie enige kos saamgebring nie. Ons het oorgeslaap vir 'n familietroue. Die eienaar was ook nie die naweek daar nie, maar het ons laat weet. Verder was die verblyf gerieflik en daar was genoeg warm water om te stort.

Ishca C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishca C

Dit was asemrowend.

Die uitsig is pragtig en die huisie so knus. Ons het dit baie geniet. Ons het ons privaatheid geniet. Maar was ook dankbaar vir die eienaars wat ons so mooi gehelp het, enige tyd. Dit was regtig vir ons spesiaal.

Len S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S

Peaceful time in stunningly beautiful surroundings.

We spent old years eve ar Di Plaaswerf. What an amazing start to the new year. Owners are friendly really great people.

Richard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Exquisite relaxed farm stay.

A short distance from the main road, just a quick drive into town. About 10 km from the Caledonspoort border crossing with Lesotho. A welcoming cozy chalet with everything needed for a comfortable farmstay. Wood is provided for fireplace and braai or just to keep warm during the chilly nights.

Di Plaaswerf se terugvoer

Baie dankie.

Di Plaaswerf
Liza S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Ongelooflik!

Alles was perfek, eienaars is so behulpsaam en vriendelik. Die mooiste uitsig. Rustig. Sal definitief weer soontoe.

Annelie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Ons het baie lekker gekuier, besondere gasvryheid en die kaggel en hout was 'n baie groot bonus. Ek sal weer daar gaan bly. Vriendelike voorstel is om net bietjie aandag aan die toiletdeur te gee.

Aandag aan die toiletdeur en WiFi is nodig.

Anton T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton T

Rus en vrede.

Mense is baie gasvry en behulpsaam.

Johannes S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie rustig

Mooi uitsig op die berge. Plaasgeluide bring rustigheid. Pragtig gemeubileer en goed ingerig. Handdoeke sou gaaf wees. Ons sal weer daar bly.

Henry-john B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry-john B

Lieflik.

Pragtige plaas, rustig en veilig. Puik diens. Sal beslis weer besoek en kan hul vir seker aanbeveel.

Eckardt M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckardt M

Baie lekker gewees.

Naby aan Meiringskloof, naby aan Celerens. Bietjie van die pad af, so mens hoor nie al die geraas van die voertuie nie.

Gretha A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha A

Farm style feel, comfortable, beautiful view of the mountains.

Enjoyed the comfortable farm-style house with huge bedrooms, enough space for everyone. The view of the mountains and the farm animals walking around will make you feel so relaxed.

Marie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Heerlike verblyf op 'n pragtige plaas.

Ons was vriendelik ontvang. Ons dogtertjie het die plaasdiere baie geniet en ons het heerlik gebly.

Jandré C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré C

Lieflik en netjies.

Sien sterre.

Lizette S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Rustig....

Daar is geen fout nie...ek sal net voorstel dat hul 'n plan maak sodat 'n mens die warm rooster kan afhaal/skuif op die vuur. Verder is die Wifi sein binne die huis baie swak tot geen opvangs - ek sou voorstel dat hul dalk 'n versterker aanbring.

Ronnie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie G

Ongelooflike uitsig met lekker ou plaashuis, regte leef huis vir gesin!

Eienaar is vriendelik, en daar voel jy regtig tuis. Regte plaas-atmosfeer, sal vir seker weer gaan. Slaap plek vir 13 mense met die rondawel en chalet wat ook op die perseel is. Heerlike lapa-area vir braai en bymekaarkomgeleenthede. Absoluut die moeite werd, en regtig waarde vir geld. Glad nie duur nie.

Monique S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Vriendelike diens.

Die eienaars is baie gasvry en was vinnig om te help of informasie oor die area te deel. Ons kinders het die perdry en plaasdiere verskriklik geniet. Dankie sal definitief Di Plaaswerf aanbeveel.

Di Plaaswerf se terugvoer

Baie dankie.

Di Plaaswerf
Marion B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion B

Beautiful, clean, comfy.

Everything you need for a lovely quiet getaway!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, skoon, gemaklik.

Alles wat jy nodig het vir 'n pragtige rustige wegbreek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susan O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O

A good stopover point from the Eastern Cape to Natal.

It’s on a working farm with beautiful views. The rondawel is well equipped for self-catering. The owner David gave us a warm welcome, and we will will definitely be back to stay.

Corne F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne F

Regte plaaslewe.

Goed vir die stadsmense wat kinders het.

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8c1a767777f6214f356e4c3831e43f963393da95cc082f39341643ec6714aeda7af68d059fb94565521a8563f244dce6e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 R711 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.624837751108 28.225735855608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang