Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Di Plaaswerf

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hans F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beeldskoon en lekker atmosfeer. Baie moeite is gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker geslaap! Sal dit weer doen. Ons het lekker oorgeslaap. Sou lekkerder gewees het as daar kleiner waaiers beskikbaar was vir die kamers, aangesien die weer bedompig was en die groot waaier baie lawaaierig is, en net vir 1 kamer beskikbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlik, alles is net soos 5*. Baie dankie, dit was baie lekker. Ons het goed gerus, alles is 100%. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ontspanne, stil, kos vir die siel. Ons verblyf kan opgesom word met een woord: fantasties. Het selfs 2 dae langer gebly as beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mark O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2024

Worst ever, never again and will not recommend it to anybody. Hi,. I just want to bring to your attention that this booking was the worst place I have ever booked through you. We arrived there on Saturday evening and there was no one to welcome us. We had to call to enquire about our accommodation. The manager arrived about 15 minutes after we called about 4 times. The door could not lock, the lights did not work in the bedroom, the shower door fell off, and the toilet backed up into the shower. No one during our stay enquired if we were okay. No one even came to the chalet to clean or even just to clean the dishes. We never saw anybody. The asking price is ridiculous, and I would never stay or recommend the place to anybody. I think it must be removed from your list.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Nadia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie netjies, stil en rustig. Mooi uitsig. Skoon en netjies. Naby aan dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Kos vir die siel! Ons het in die chalet en huis gebly. Die kombuise was volledig toegerus, beddens was knus en warm, en ons is ruim voorsien van hout vir die kaggel en braai! Ons is vriendelik deur Wanita en David ontvang. Die skape en die verruklike uitsig het die teenwoordigheid van God openbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anebel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was baie lekker, agente is baie vriendlik en behulpsaam en dis lekker stil en rustig. Baie lekker gebly - baie mooi uitsig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk M
1 nag
5.0
Apr 2023

Netjies en asemrowende uitsig. Uitstekende diens saam met asemrowende uitsig en blyplek was netjies. Sal defnitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8c1a767777f6214f356e4c3831e43f963393da95cc082f39341643ec6714aeda7af68d059fb94565521a8563f244dce6e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 R711 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.624837751108 28.225735855608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang