Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Di Plaaswerf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Di Plaaswerf is op 'n prentjiemooi plaas geskuil aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n bekoorlike dorpie in die Vrystaat. Dié sjarmante dorp is tussen die Malutiberge geleë en is ideaal naby die Lesotho-grens.

Verblyf is beskikbaar in die hoof plaashuis, 'n rondawel, en 'n chalet. Die plaashuis het slaapplek vir 10 en die chalet het slaapplek vir 3 gaste. Die rondawel bied slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, privaat braaigeriewe en gratis WiFi.

Gaste kan in die plaasdam afkoel en voetslaanroetes en 4x4-roetes op die plaas geniet.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in swem, wildritte, fietsry, voetslaan, bergfietsry, wynproe, visvang, Meiringskloof Natuurpark, Golden Gates Highlands Nasionale Park en Clarens Village Bewarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Hans F
Saam met lewensmaat
5.0
Beeldskoon en lekker atmosfeer. Baie moeite is gedoen.
Apr 2024
Louis E
Besigheidsreis
5.0
Lekker geslaap! Sal dit weer doen. Ons het lekker oorgeslaap. Sou lekkerder gewees het as daar kleiner waaiers beskikbaar was vir die kamers, aangesie...
Sien meer
Mrt 2024
Michelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, alles is net soos 5*. Baie dankie, dit was baie lekker. Ons het goed gerus, alles is 100%. Sal weer terug gaan.
Des 2023
Nadia P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, stil en rustig. Mooi uitsig. Skoon en netjies. Naby aan dorp.
Aug 2023
Leandra M
Gesin met klein kinders
5.0
Kos vir die siel! Ons het in die chalet en huis gebly. Die kombuise was volledig toegerus, beddens was knus en warm, en ons is ruim voorsien van hout ...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Di Plaaswerf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8c1a767777f6214f356e4c3831e43f963393da95cc082f39341643ec6714aeda7af68d059fb94565521a8563f244dce6e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 R711 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.624837751108 28.225735855608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang