Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Diamantvallei Landgoed

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Carina B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ons het lekker gebly. Die koffiewinkel se ontbyt was baie lekker en die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag
5.0
Okt 2024

Vriendelik ontvang en geen probleme gehad. Was net 'n vinnige oornag, sal graag weer daar bly en volgende keer die koffiewinkel besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly, veral lekker kaggels in kamers en die plaaslewe maak dit 'n plek om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Lekker verblyf so 20 m vanaf Cullinan. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wynand B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Puik, vriendelik, hulpsaam, netjies. Baie netjies en baie hulpsaam. Sal vir seker weer gebruik maak. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Fantastiese plek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Jordaan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustige, veilige omgewing met die mooiste kamers. Uitstekende waarde vir geld, personeel stap die ekstra myl om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlike, rustige plaas atmosfeer-voel soos huis weg van die huis. Dankie. Baie vriendelike ontvangs en daar word na gaste omgesien. Daar is spesiaal 'n kamer op die grondvloer ingerig in plek van bo. My man het 'n heupvervanging gehad en sukkel om trappe te klim. Bravo vir die eienaars. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag
4.4
Jan 2024

Stille siele rus. Stille siele rus vir enige hartseer hart. Die stilte en rustigheid is fantasties. Dalk was ons net gelukkig, plaasgevoel, gaan stap langs skape verby op plaaspad. Dit was baie goed vir ons. Stilte het die ding gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie Van Zyl V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2024

Personeel vriendelik en behulpsaam. Gaste kan verwag om hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf te geniet, met goed toegeruste kamers wat 'n huislike gevoel bied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160d3759c5f106ac2f1f0030a6d51f890794cd39a162dbcbda9d39a57962c7eb39afa0c9059037320e5786e2906371baab77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.816213549668 28.526810655941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789