Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamantvallei Landgoed

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Albertus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly, veral lekker kaggels in kamers en die plaaslewe maak dit 'n plek om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burquip I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Puik, vriendelik, hulpsaam, netjies. Baie netjies en baie hulpsaam. Sal vir seker weer gebruik maak. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Fantastiese plek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Jordaan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustige, veilige omgewing met die mooiste kamers. Uitstekende waarde vir geld, personeel stap die ekstra myl om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Heerlike, rustige plaas atmosfeer-voel soos huis weg van die huis. Dankie. Baie vriendelike ontvangs en daar word na gaste omgesien. Daar is spesiaal 'n kamer op die grondvloer ingerig in plek van bo. My man het 'n heupvervanging gehad en sukkel om trappe te klim. Bravo vir die eienaars. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag
4.4
Jan 2024

Stille siele rus. Stille siele rus vir enige hartseer hart. Die stilte en rustigheid is fantasties. Dalk was ons net gelukkig, plaasgevoel, gaan stap langs skape verby op plaaspad. Dit was baie goed vir ons. Stilte het die ding gedoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie Van Zyl V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2024

Personeel vriendelik en behulpsaam. Gaste kan verwag om hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf te geniet, met goed toegeruste kamers wat 'n huislike gevoel bied.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette S
1 nag
4.2
Jun 2024

Baie lekker geslaap. Nie eers gestort nie, dit was te koud. . Baie oulik plekkie, lieflike koffiewinkel met die lekkerste "brownies". Ongelukkig was daar nie 'n inligtingsboekie met WiFi-wagwoord in my kamer nie en Netflix het nie gewerk nie. Wat ek die middag al aangespreek het toe die TV nie wou werk nie. Ek was by 'n troue en was teleurgesteld toe ek net na 10 uur die aand arriveer en geen Netflix of WiFi gehad het nie. Het 'n boodskap gestuur wat eers die volgende oggend half 9 beantwoord was. Was toe al amper op pad uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene R
1 nag
5.0
Jun 2023

Rustig en pragtig! Pragtige plek, baie rustige atmosfeer!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni S
1 nag
4.4
Sep 2023

Peaceful, friendly people! Takes one back to old farm-type holidays! The rooms are old-fashioned but neat. Afrikaans Boere hospitality. The young lady who runs the coffee shop is professional and friendly. Breakfast is of good value! Would definitely recommend to families and couples looking for a short pleasant stay. Only one thing I suggest is to bring your own rusks or biscuits and milk as they are not provided. However, good cappuccino mixes, tea, and coffee are provided in the rooms!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160d3759c5f106ac2f1f0030a6d51f890794cd39a162dbcbda9d39a57962c7eb39afa0c9059037320e5786e2906371baab77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816213549668 28.526810655941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang