Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamantvallei Landgoed

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Diamantvallei Landgoed
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Albertus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, veral lekker kaggels in kamers en die plaaslewe maak dit 'n plek om weer te bespreek.

Burquip I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burquip I

Puik, vriendelik, hulpsaam, netjies.

Baie netjies en baie hulpsaam. Sal vir seker weer gebruik maak. Puik diens!

Carla V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Waarde vir geld.

Fantastiese plek en vriendelike diens.

Carol Jordaan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Jordaan J

Rustige, veilige omgewing met die mooiste kamers.

Uitstekende waarde vir geld, personeel stap die ekstra myl om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Joggie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie G

Heerlike, rustige plaas atmosfeer-voel soos huis weg van die huis. Dankie.

Baie vriendelike ontvangs en daar word na gaste omgesien. Daar is spesiaal 'n kamer op die grondvloer ingerig in plek van bo. My man het 'n heupvervanging gehad en sukkel om trappe te klim. Bravo vir die eienaars. Lekker geslaap.

Vanessa B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B

Stille siele rus.

Stille siele rus vir enige hartseer hart. Die stilte en rustigheid is fantasties. Dalk was ons net gelukkig, plaasgevoel, gaan stap langs skape verby op plaaspad. Dit was baie goed vir ons. Stilte het die ding gedoen.

Bennie Van Zyl V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie Van Zyl V

Personeel vriendelik en behulpsaam.

Gaste kan verwag om hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf te geniet, met goed toegeruste kamers wat 'n huislike gevoel bied.

Henriette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette S

Baie lekker geslaap. Nie eers gestort nie, dit was te koud. .

Baie oulik plekkie, lieflike koffiewinkel met die lekkerste "brownies". Ongelukkig was daar nie 'n inligtingsboekie met WiFi-wagwoord in my kamer nie en Netflix het nie gewerk nie. Wat ek die middag al aangespreek het toe die TV nie wou werk nie. Ek was by 'n troue en was teleurgesteld toe ek net na 10 uur die aand arriveer en geen Netflix of WiFi gehad het nie. Het 'n boodskap gestuur wat eers die volgende oggend half 9 beantwoord was. Was toe al amper op pad uit.

Rene R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

Rustig en pragtig!

Pragtige plek, baie rustige atmosfeer!!

Giovanni S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giovanni S

Peaceful, friendly people!

Takes one back to old farm-type holidays! The rooms are old-fashioned but neat. Afrikaans Boere hospitality. The young lady who runs the coffee shop is professional and friendly. Breakfast is of good value! Would definitely recommend to families and couples looking for a short pleasant stay. Only one thing I suggest is to bring your own rusks or biscuits and milk as they are not provided. However, good cappuccino mixes, tea, and coffee are provided in the rooms!

Zander V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zander V

Die verblyf is baie netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik. Die omgewig was rustig en stil.

Ons kuier by Diamantvallei was kort aangesien ons net daar geslaap het nadat ons 'n troue bygewoon het, maar dit was meer as genoeg. Baie tevrede met die netheid van die kamer. Een klein voorstel sal wees om dalk klein "bar fridges" te oorweeg in die kamers vir wanneer gaste dalk melk, water en ander goed wil koud hou. Ons sal beslis weer daar kuier as ons in die omgewing is.

Nelson O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelson O

Tranquil.

Nice venue, friendly staff and beautiful area.

Aneske V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

Pragtig en sprokiesagtig.

Versteekte juweel net buite die stad.

Michelle H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Tranquil, pleasant, relaxed.

Complete peace and quiet, breakfast was delicious. I am so glad I opted to book that. The homemade bread - I was so thrilled when Lalie walked through the door with that! Lalie was superb, really sweet, accommodating and efficient. The guest house is beautiful, the rooms and bathroom lovely. Scenery brought calm. Everything was in place and pristine.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

Thank you for staying with us. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and our breakfast!
We are collaborating with Joe-li and opening a Coffee shop on the premises, so we'll be adding a lot more delicious treats to our breakfast menu and we're adding a lunch menu as well!

Diamantvallei Landgoed
Eben G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G

Baie mooi en gerieflik.

Sien sterre.

Johan J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Diamantvallei was wonderlik.

Diamantvallei het hul beste gedoen om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Elize S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Rustig en ontspannend.

Die kamers was baie netjies. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

Baie dankie vir u se mooi boodskap. Ons het dit so baie geniet om u hier saam met ons te he en ons hoop u bly gou weer by ons.

Diamantvallei Landgoed
Christiaan Philippus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan Philippus L

Gasvrye mense.

Ons het heerlik geslaap - en toe ons laataand inkom is ons verras met 'n kaggelvuur en lekker vars pot koffie. Ons het heerlik om die kaggel gekuier voor ons gaan slaap het. Badkamers is baie mooi.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

Dankie vir u se mooi boodskap. Ons grootste prioriteit is om ons gaste tuis te laat voel

Diamantvallei Landgoed
Lorraine S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

I hate an unpleasant smell. Especially on pillows. Smarag is renovated. Shower needs a wooden or plastic mat, it is slippery. Spider web next to bed.

Thoroughly wash your pillows and linen. Amber room's mattress has a horrible odor. I couldn't stand it. Had booked 2 rooms.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

We apologize for you unpleasant experience. Thank you for letting us know of the problems you faced. We are glad to inform you that we took your experience to heart. We have replaced all our pillows and we have added non-slip mats to our showers to prevent any injuries.

Diamantvallei Landgoed
Dean H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean H

Baie goeie diens.

Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om tot ons diens te wees. Sal vir seker weer daar bly.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

Baie dankie vir u se mooi boodskap. Ons het dit so baie geniet om u hier saam met ons te he.

Diamantvallei Landgoed
Annelize N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize N

Nice rooms, just very hot.

It was safe and nice. The only shortcoming was that it was very hot in the room. No fan or aircon. The small fan and heater didn't help at all.

Diamantvallei Landgoed se terugvoer

Thank you for staying with us and thank you for letting us know about the rooms getting too warm for you.
I am glad to inform you that we have installed stronger and more effective fans that cools down the rooms more effectively and increases the enjoyment of our guests stay.

Diamantvallei Landgoed
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160d3759c5f106ac2f1f0030a6d51f890794cd39a162dbcbda9d39a57962c7eb39afa0c9059037320e5786e2906371baab77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816213549668 28.526810655941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang