Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamantvallei Landgoed

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diamantvallei Landgoed is in op 'n kleinhoewe in die hange van die hoëveld-vallei, net langs die N4-hoofweg tussen Pretoria en Bronkhorstspruit.

Die gastehuis bied verblyf in 3 dubbelkamers met en suite-badkamers met verhitte handdoekrelings, 'n kaggel of verwarmer, asook tee- en koffiemaakgeriewe het. Sommige eenhede het ook 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n trou-venue, konferensiegeriewe, staproetes en 'n swembad in.

Dit is sentraal tussen Pretoria-Oos, O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Cullinan geleë. Diamantvallei Landgoed is veral bekend vir die jaarlikse KragDag-ekspo wat duisende mense lok.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Albertus V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly, veral lekker kaggels in kamers en die plaaslewe maak dit 'n plek om weer te bespreek.
Mei 2024
Burquip I
Besigheidsreis
5.0
Puik, vriendelik, hulpsaam, netjies. Baie netjies en baie hulpsaam. Sal vir seker weer gebruik maak. Puik diens!
Apr 2024
Carla V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Fantastiese plek en vriendelike diens.
Mrt 2024
Rene R
5.0
Rustig en pragtig! Pragtige plek, baie rustige atmosfeer!!
Jun 2023
Carol Jordaan J
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige, veilige omgewing met die mooiste kamers. Uitstekende waarde vir geld, personeel stap die ekstra myl om jou verblyf onvergeetlik te maak.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Diamantvallei Landgoed het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein 514 JR, Erfdeel B, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA160d3759c5f106ac2f1f0030a6d51f890794cd39a162dbcbda9d39a57962c7eb39afa0c9059037320e5786e2906371baab77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Rhenosterfontein 514 JR Portion B 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816213549668 28.526810655941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang