Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond and Pearl Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shongololo-straat 233, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Diamond and Pearl Holiday Home is op die veilige Sabie River Eco Estate in Hazyview geleë, en is die perfekte wegbreek vir gesinne en vriende wat uit die stad wil ontsnap.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Elke slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Gaste deel die ander 2 badkamers waarvan 1 'n bad het en die ander een 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas, dubbeloond, mikrogolfoond, wynkoeler, gasstoof, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, vrieskas, asook alle nodige eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n eethoekie met sitplek vir 6 in die kombuis en 'n die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 12. Die huis spog met 4 sitareas wat elkeen oorgenoeg sitplek en 'n TV het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie huis spog met 'n gemeubileerde balkon en 'n stoep met 'n braai, boma en 'n uitsig oor die welige tuine en 'n swembad. Kruger Gateway Safaris is net 1 km ver en Perry's Bridge Reptielpark is 2 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Ligging

  • Shongololo-straat 233, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shongololo-straat 233, Sabie River Eco Estate, Mbombela, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ac6fe3cf30345148872451e897056c64b78970fd63fdd82883ed7e7be2a19b054762dc46c4caea3303441a345c9c11b22a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 233 Shongololo Street Sabie River Eco Estate 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.042799095001 31.111590134045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang