Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Creek Bush Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nadine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perkefte, rustige plaas wegbreuk! Baie netjiese en skoon akkommodasie, met baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantasties, met die mees behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. It is a beautiful place, such great service, will definitely be going back. The only issue is that the location/pin drop takes you to a gate of the farm that is not accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Great. Stay at Diamond Creek Bush Lodge was great. The host was very friendly and helpful, came to check on us every morning. Beautiful place and surroundings. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker lekkerder lekkerste verblyf! Heerlike tyd gehad! Net te kort. Beplan klaar ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Rustig en pragtige natuurskoon. Baie lekker verblyf. Netjies, skoon en gerieflik. Netjiese tuine. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Rustig in die natuur. Netjiese kamers, net gerieflike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig, mooi uitsig. Dit was baie rustig en stil. Het goeie mense daar ontmoet wat terselfdertyd daar gekuier het. Al die geriewe was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Modern, netjies en vriendelike diens. Wat 'n pragtige plek. Vriendelike staff en skoon, en alles netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Baie dankie vir die pragtige woorde en komplimente, Evette. Dis altyd lekker om tevrede gaste, wat die mooi van ons stukkie bosveld geniet en waardeer te ontvang. Ons is trots op 'n hoe standaard en goeie waarde vir geld. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Bosveld groete, Diamond Creek Bush Lodge.

Daniella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ideale oorslaapplek. Ons was gaste by 'n troue in die gebied. Diamond Creek was die perfekte oorslaapplek - die tuine is pragtig, die kamers se dekor stylvol en alles is silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Diamond Creek Bush Lodge
Liewe Daniella, Baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Dis altyd lekker om ons gaste se positiewe terugvoer te ontvang en ons is dankbaar dat julle als geniet en waardeer het! Kom kuier asb gou weer. Bosveld groete Diamond Creek Bush Lodge Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang