Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Creek Bush Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong en is weggesteek in die bos met skouspelagtige bosuitsigte sowel as uitsigte oor die Waterberge bergreeks.

Dié verblyf bied gaste 'n keuse van 6 selfsorg-chalets met 'n kapasiteit van 3 gaste elk. Die chalets is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed sowel as 'n driekwartbed. Die ander 3 chalets is ingerig met 3 driekwartbeddens en 'n bykomende matras kan ook op versoek bygevoeg word. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke eenheid se badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word egter voorsien. gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Vir gerief het die chalets ook kombuisies wat toegerus is
met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook by elke eenheid beskikbaar, en die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die 6 chalets deel die gebruik van 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n gasbraaier, eetgerei en breekware asook 'n Weber-braai. Gaste kan ontspan in die Lapa wat 'n TV met sekere DStv-kanale insluit of saans om die boma. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ook in die sprankelende swembad afkoel. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar en sal in die eetarea bedien word.

Die lodge bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaanroetes, fietsry, wildritte asook gholfspeel by die 2 gholfbane. Die area is ideaal vir voëlkyk en 'n verskeidenheid diere kan tydens jou verblyf gesien word, soos wildebeeste, blesbokke, njalas, oryx, koedoes, bosbokke, rooibokke, kameelperde en ander inheemse kleinwild.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nadine V
Saam met vriende
5.0
Perkefte, rustige plaas wegbreuk! Baie netjiese en skoon akkommodasie, met baie vriendelike diens!
Okt 2024
Zonika J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties, met die mees behulpsame gasvrou.
Okt 2024
Ilse-mare S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It is a beautiful place, such great service, will definitely be going back. The only issue is that the location/pin drop takes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lana P
Besigheidsreis
5.0
Great. Stay at Diamond Creek Bush Lodge was great. The host was very friendly and helpful, came to check on us every morning. Beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lorraine D
Saam met vriende
5.0
Lekker lekkerder lekkerste verblyf! Heerlike tyd gehad! Net te kort. Beplan klaar ons volgende besoek.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Diamond Creek Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diamant-plaas, Langs die R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 3) 54 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang