Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Divers Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Johannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie goed. Baie skoon en netjies en goed geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Thank you so much for the great review. It is greatly appreciated. Drive safely.

Michael R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing and definitely a "return to place". Despite the wet weather, the stay was warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
I know it wasn't the best time with all the rain and wind, but I'm happy to hear that you still enjoyed yourselves. I sincerely hope you will be back someday. Thank you so much for your support.

Hazel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

A very enjoyable stay. Well located in Doringbaai. The accommodation was well presented and well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker! Heerlik! Pragtige huisie. Daar is aan ALLES gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Hello Annalie Dankie vir jou mooi review. Dit sal vir ons baie help en ons waardeer dit baie. Baie dankie.

Heather B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Recommended for anyone who wants basic self-catering accommodation. Perfect for our 1-night stopover in Doringbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
God bless you for a fantastic review.

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie geniet en lekker gebly. Uitstekend. Pragtige plek. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Baie dankie vir jou mooi review, Sandra. Ons waardeer dit baie.

Arno D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Was kort maar lekker. Was kort maar kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Dandie Arno vir die lekker geselskap. Ek sien uit na die volgende kuier.

Hubré S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Lekker gekuier en gerus. Pragtige, goed toegeruste en skoon blyplek. Baie vriendelik ontvang. Die 2 eenhede langs mekaar is nie klankdig nie. Ons kon die bure se gesprek woord vir woord volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Diamond Divers Accommodation
Baie dankie vir die mooi woorde van Dejablu. Ek hoop julle geniet tyd hier by ons. Ongelukkig kan ek niks sê oor die klank nie, maar baie dankie vir jou ondersteuning.

Michelle R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lovely, well equipped unit. What a lovely unit we stayed in. So well equipped. There was everything we could ask for and very neat and clean. I would highly recommend this accommodation to anyone wanting to overnight in Doringbaai. Thank you to our hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Relax, refreshed and calming. Just what we needed after losing someone close to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17075799436fac6099c0bee2a4900f1d43a4e9becf6edf528df6c17fb09e72f7a0e4b0420baecb708e9bda3cfc2babbec1d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 270 Main Street Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.816061818352 18.237461914761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang