Diamond Frost Guesthouse
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pittsburgstraat 1A, Evander, 2280, Mpumalanga
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diamond Frost Guesthouse is in die sonderlinge dorpie Evander sowat 8 km noordwes van Secunda in Mpumalanga geleë.
Ons pragtige gastehuis het 18 kamers wat gerieflik ingerig is. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 badkamers wat baddens het. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan heerlik in die tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt, aandete en middagkospakkies is teen ekstra koste beskikbaar. So ook 'n wasgoeddiens.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Niel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pittsburgstraat 1A, Evander, 2280, Mpumalanga
- Gaste dink Diamond Frost Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Evander Mpumalanga
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pittsburgstraat 1A, Evander, 2280, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang