Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Rose Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Moyra P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Amazing service. Breakfast was 10 stars. Everything was so clean from the room to the bathroom. I would definitely go back and would recommend them to anyone visiting Middelburg. I have never felt so spoiled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefano G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very good bed and breakfast at Diamond Rose Gastehuis for my family! Travelling from Swaziland to Johannesburg, we found Diamond Rose Gastehuis an amazing solution! We are a family of 5: dad, wife, and 3 daughters aged 8, 10, and 12 years old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Gemaklik en netjies. Ja, dankie. Die vragmotors het vroegoggend bietjie gepla, maar dit is nie julle skuld nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gasvrou was baie aangenaam, alles was skoon en netjies. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie dag Esther Baie dankie vir 'n goeie resensie. Dit was 'n voorreg om jou by ons gastehuis te akkommodeer. Groete Diamond Rose Span

Gavin R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Brilliant. This was amazing. Thank you all for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Good day Gavin, Thank you very much for an excellent review. It was only a pleasure accommodating you at our guesthouse. The Diamond Rose Team

Monja J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Much more than expected! A must for the passer by traveller. For a quick stay we were treated with kindness and warmth. Rooms were much more than expected. Cozy and clean. Relaxed atmosphere around the pool and the breakfast was exquisite!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Good morning Monja, Thank you very much for a great review. The Diamond Rose Team

Olga V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike ontbyt. Die parkering is aan die voorste deel klein en hoekerig. Netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie more, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Diamond Rose Gastehuis

Valencia H
1 nag
4.8
Jun 2024

Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap. Ek het baie lekker gebly. Dus net die stortwater wou nie warm word nie. Ek het die kraan vir 'n halfuur laat loop, maar nog steeds wou die water nie warm word nie. Kamer nommer 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlik. Pragtige verblyf. Rustige en stil gebied in die dorp. Heerlike ontbyt wat bedien was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie more Ruan, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Diamond Rose Gastehuis.

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

As die geleentheid hom voordoen, oornag ons weer by Diamond Rose Gastehuis. Baie baie lekker gebly en sal weer van die gastehuis gebruik maak. Skoon, netjies, vriendelike personeel, smaaklike ontbyt en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie more, Willem. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Diamond Rose Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 216
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 216
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebc90fecb7c95d47551f3166cb0208eb17cffecf50b93c843c31ccfb868b6af74b86ab8b58a11d586d2c897f8d398b2b28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 216 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang