Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diamond Rose Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Diamond Rose Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leazanne T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leazanne T

Mooi en gemaklik.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike personeel en goeie fasiliteite.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie more Leazanne,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te akkommodeer.

Groete
Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Moyra P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moyra P

Amazing service. Breakfast was 10 stars. Everything was so clean from the room to the bathroom.

I would definitely go back and would recommend them to anyone visiting Middelburg. I have never felt so spoiled.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Good day Moyra,

Trust you are well. Thank you so much for a great review. It was a pleasure accommodating you at our guesthouse.

Kind regards,
The Diamond Rose Team

Diamond Rose Gastehuis
Stefano G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano G

Very good bed and breakfast at Diamond Rose Gastehuis for my family!

Travelling from Swaziland to Johannesburg, we found Diamond Rose Gastehuis an amazing solution! We are a family of 5: dad, wife, and 3 daughters aged 8, 10, and 12 years old.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Good day Stefano,

Trust you are well. Thank you so much for this great review. It was an absolute pleasure accommodating you at our guesthouse.

Regards,
The Diamond Rose Team

Diamond Rose Gastehuis
Wikus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Gemaklik en netjies.

Ja, dankie. Die vragmotors het vroegoggend bietjie gepla, maar dit is nie julle skuld nie!

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.

Groete,
Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Esther N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N

Gasvrou was baie aangenaam, alles was skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies, heerlike ontbyt.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Esther

Baie dankie vir 'n goeie resensie. Dit was 'n voorreg om jou by ons gastehuis te akkommodeer.

Groete
Diamond Rose Span

Diamond Rose Gastehuis
Gavin R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Brilliant.

This was amazing. Thank you all for a great stay.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Good day Gavin,

Thank you very much for an excellent review. It was only a pleasure accommodating you at our guesthouse.

The Diamond Rose Team

Diamond Rose Gastehuis
Monja J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja J

Much more than expected! A must for the passer by traveller.

For a quick stay we were treated with kindness and warmth. Rooms were much more than expected. Cozy and clean. Relaxed atmosphere around the pool and the breakfast was exquisite!

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Good morning Monja,

Thank you very much for a great review.

The Diamond Rose Team

Diamond Rose Gastehuis
Olga V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Heerlike ontbyt. Die parkering is aan die voorste deel klein en hoekerig.

Netjies en goed geleë.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Valencia H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valencia H

Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Ek het baie lekker gebly. Dus net die stortwater wou nie warm word nie. Ek het die kraan vir 'n halfuur laat loop, maar nog steeds wou die water nie warm word nie. Kamer nommer 2.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Valencia,

Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons vra om verskoning vir die warm water probleem en het dadelik aandag gegee daaraan.

Groete,
Diamond Rose Gastehuis.

Diamond Rose Gastehuis
Ruan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Heerlik.

Pragtige verblyf. Rustige en stil gebied in die dorp. Heerlike ontbyt wat bedien was.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie more Ruan,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Diamond Rose Gastehuis.

Diamond Rose Gastehuis
Liezl V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liezl V

Dit was gemiddeld en nie wat ek van 'n 4 ster plek verwag het nie.

Dit was 'n gemiddelde verblyf.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,

Ons vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir jou resensie.

Groete,
Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Willem V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

As die geleentheid hom voordoen, oornag ons weer by Diamond Rose Gastehuis.

Baie baie lekker gebly en sal weer van die gastehuis gebruik maak. Skoon, netjies, vriendelike personeel, smaaklike ontbyt en goed geleë.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie more, Willem.

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Diamond Rose Gastehuis.

Diamond Rose Gastehuis
Debbie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

100% satisfied, would definitely recommend Diamond Rose.

We only stayed for one night but were very impressed by the friendliness of the staff, the exceptional cleanliness of the room, tranquil setting and the delicious breakfast.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Good day Debbie,

Thank you very much for a great review.

The Diamond Rose Team

Diamond Rose Gastehuis
Frikkie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Altyd lekker om hier tuis te gaan.

Word altyd goed ontvang.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Frikkie

Baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd lekker om julle hier by ons te ontvang.

Groete Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Frikkie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Wonderlike mense wat ons baie goed ontvang het.

Die ontbyt was rerig baie lekker, ons kamer was skoon en gemaklik, alles wat ons verwag het vir die naweek, en baie veilig daarby.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Hillana V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillana V

Baie gerieflik en voldoende vir net oornag.

Baie gerieflike verblyf, netjies en skoon. Baie goeie diens!

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Dries

Baie dankie vir 'n goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete

Diamond Rose Gsetehuis

Diamond Rose Gastehuis
Henko V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Netjies.

Netjies en skoon. Maar jy moet eers na 14:00 daar wees. Kan nie eers 'n halfuur voor 14:00 daar wees nie anders moet jy in kar sit en wag.

Ane D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane D

Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Ilze N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze N

Uitstekende diens en verblyf. Heerlikste ontbyt. Kamers, pragtig en netjies.

Uitstekende diens en verblyf. Heerlikste ontbyt. Kamers, pragtig en netjies. Alles was perfek. 'n Pragtige gastehuis, ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir die resensie. Was 'n plesier om te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Diamond Rose Gastehuis span

Diamond Rose Gastehuis
Charne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D

Heerlik en pragtige plek.

Pragtig en skoon, mense baie vriendelik.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie middag,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan huisves.
Groete
Diamond Rose Gastehuis

Diamond Rose Gastehuis
Jeanne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

They went above and beyond.

'n Groep van ons onderwysers is Middelburg toe vir 'n werkswinkel. Die hoof het slegs lof en goeie terugvoer oor die aand se verblyf en die heerlike kos. Baie dankie vir al die moeite, dit word opreg waardeur.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die "GREAT" resensie. Dit is ons moto om almal welkom en tuis te laat voel. "Home away from Home".

Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Diamond Rose Gastehuis
Alicia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H

Die gastehuis is in 'n baie veilig area in Middelburg & baie sentraal geleë. Die kliënte diens is absoluut puik. Sal verseker weer Diamond Rose Gastehuis besoek.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die "GREAT" resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Diamond Rose Gastehuis
Marlie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N

Gaste van buite die dorp het kom kuier.

Lekker en rustige atmosfeer.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Middag Marlie,
Baie dankie vir jou gradering. Dit word opreg waardeer. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom by die gastehuis.
Groete
Diamond Rose Gastehuis Span

Diamond Rose Gastehuis
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Friendly people, clean room, good breakfast. Ticks the boxes for business travel.

Diamond Rose is great for business travel.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Johan.

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete

Diamond Rose Gastehuis.

Diamond Rose Gastehuis
Cecil N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil N

Baie netjies, maar bed is baie ongemaklik.

Ontbyt fantasties.

Louise D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Baie netjies en gerieflik. Waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer/gasvrou. Gastehuis word goed bestuur en is baie netjies en het puik skoonmaakdienste daagliks. Heerlike ontbyt! Sal beslis weer van hulle gebruik maak vir my sakereis.

Ben O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Dit was die beste en mooiste gastehuis waar ek al tuisgegaan het! Uitstekende diens en heerlike kos!

Personeel was so hulpvaardig en vriendelik, ek het die heerlikste kospakkie gekry voor ek vroegoggend sou vertrek, maar ek het siek geword voor ek kon ry en moes nog 'n aand daar inboek, die staf daar het onmiddellik vir my gehelp om weer in my kamer te kom, en die volgende oggend kon ek gaan aansit by 'n vyfster-ontbyt. Ongelooflike mooi tuine!

Mardi S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mardi S

Vriendelike diens, maar teleurstellend. Swak waarde vir geld.

Die gastehuis was baie tegemoetkomend aangesien ons 'n laaste-minuut bespreking moes maak. Baie vriendelike gasheer. Dit gesê, ons het op 'n reënerige aand gearriveer en die houtpaadjie na die kamers was glibberig, die trappe was swak belig wat baie gevaarlik was. Die bed was opgemaak met verskeie lae linne wat dit laat lyk het asof hulle bloot net die boonste lakens hoef af te haal dan was die bed reeds opgemaak vir die volgende gaste. Daar was geen bedkassie aan die een kant van die bed nie en ook geen asblik in die kamer nie. Daar was 'n opvallende gat in die venster en geen diefwering wat mens onveilig laat voel het. Die stortkop het gelek in sekere posisies en die stort self was verstop. Ontbyt was smaaklik en die tuin en swembad area was baie netjies in stand gehou.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Our sincere apology for your bad experience at our guesthouse. We will give immediate attention to your complaints.
Diamond Rose Guesthouse Team

Diamond Rose Gastehuis
Pieter W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Aangename verblyf.

Tweede jaar wat ek daar tuisgaan, sal beslis weer.

Chrisna J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J

Absoluut fantasties

Baie lekker plek. Baie lekker kos en vriendelike diens.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Chrisna, ons hoop ons sien jou gou weer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Baie groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Jeanetha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B

Alles was voldoende.

Ons het heerlik gebly. Daar is pragtig tuin gemaak en ontbyt was baie spesiaal en heerlik! Daar word onmiddellik na jou behoeftes omgesien. Ons kon selfs kies vir 2 enkelbeddens of een dubbelbed vir my en my tienerdogter.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer na ons, baie groete Diamondrose.

Diamond Rose Gastehuis
Jane N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane N

Heerlike ontspanne, netjies, skoon gastehuis met baie gasvrye eienaars.

Diamond Rose was die beste verblyf vir ons groep. Louise en Hannes is twee fantastiese mense wat ons meer as welkom laat voel het. Die gastehuis is skoon en netjies met heerlike ontbyte. Ek beveel Diamond Rose sterk aan vir verblyf in Middelburg.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Jane, vir die mooi woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer in Middelburg. Dit was net 'n voorreg om julle hier te hê. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Video M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Video M

Great plek om te bly.

Baie vriendelike en netjiese plek. Baie goed geleë.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Karin S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Pragtige plek, vriendelike diens.

Was baie vriendelik ontvang. Kamer was baie gerieflik en groot spasie. Was baie beïndruk met die badkamer, die bad was die hoogtepunt. Het net 'n aircon gemis, het die vensters later oopgemaak.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Karin, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves hier by ons. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Linda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Die ideale oornagplekkie.

Die verblyf was 'n ideale oornagplekkie met al die nodige geriewe en veiligheid. Die tuin is pragtig, selfs na die strawwe winter. Die gasvrou is vriendelik en tegemoetkomend en die kamers skoon en gemaklik.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Linda, vir die terugvoer vir ons. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies veilig en goeie diens.

Baie netjies veilig en goeie diens.

Diamond Rose Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Johan, vir die terugvoer. Groete, Diamond Rose.

Diamond Rose Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebc90fecb7c95d47551f3166cb0208eb17cffecf50b93c843c31ccfb868b6af74b86ab8b58a11d586d2c897f8d398b2b28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang