Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rhyno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Dias Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
John Q - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Q

A very nice, clean and comfortable place to stay.

We were very comfortable with everything we needed. Our host was kind and very hospitable. Breakfast was excellent.

Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Stylvol, vriendelik en skoon.

Nogsteeds die beste gastehuis in Bloemfontein.

Annatjie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Ons het daar tuis gegaan vir die naweek terwyl ons vir die kinders gekuier het.

Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke en die diens was uitstekend. Ons sal weer daar gaan bly. Annatjie Van Zyl.

Susan T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Een nag oornag na vakansie terug JHB toe.

Netjies, skoon en gerieflik. Rhyno was baie, baie hulpvaardig. Ontbyt 'n wenner!

Christiaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Was baie lekker, sal weer kom.

Was baie lekker, stortdeur is net effens knap vir groter lywe om in stort te pas.

Andre W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Stylvolle en gemaklike akkomodasie. Vriendelike diens van mense wat weet wat hul doen. Heerlike ontbyt.

Yskas, goed-toegeruste kombuis, gemaklike beddens, luukse badkamer met stort en bad. Pragtige tuine en swembad.

Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Lekker tuisvoel-atmosfeer.

Goed ingerig vir oornagverblyf. Stil, netjies en skoon met als wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf naby aan toegangsroete. Sal weer daar oornag. Dankie Rhyno, was heerlik om by julle te oornag.

Dias Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoer Adele. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste.

Dias Guest House
Louise L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Baie veilige verblyf met persoonlike aandag!

Dias is ‘n gerieflike gastehuis met vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan om aan elke behoefte te voldoen.

Bianca K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K

Netjies en baie lekker gebly.

Lieflike kamers, vriendelike mense en baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar bespreek.

Dias Guest House se terugvoer

Dankie Leon, ons waardeer die positiewe terugvoering. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Dias Guest House
Leon L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Baie lekker.

Heerlik en rustig! Gaan beslis weer terug!

Louise L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies.

Ons het heerlik rustig gebly en lekker ontspan in die pragtige tuin. Die ontbyt was voortreflik!

Emil S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S

Baie goeie oornagverblyf.

Die kamers is goed uitgelê, groot, gemaklik en skoon en die ontbyt is fantasties.

Dias Guest House se terugvoer

Ons is dankbaar dat julle ervaring positief was.

Dias Guest House
Ria S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria S

Gerieflike oornagverblyf.

Dias gastehuis bied gerieflike oornagverblyf met 'n uitstekende ontbyt! Die gasheer was baie bedagsaam en het in die reën ons met 'n sambreel ontmoet. Die tuin is pragtig. Parkering is 'n probleem wanneer die gastehuis vol is. Ons het gesukkel om met die bakkie verby die ander motors te kom aangesien die enigste parkering wat oop was voor die deur was. Die haardroër wat in die hangkas vasgemaak is, is bietjie onprakties want jy sukkel om beweeglike spasie te kry in die beknopte ruimte. Die stort se kop sit baie hoog en kon ons dit nie af stel nie, dus sproei die water by die stortdeur uit as jy dit oopmaak en is die vloer vol water. Die aand wou ons bad, maar die water was louwarm gewees, weet nie of daar dalk 'n tekort aan geisers is nie en dit was sleg aangesien ons by 'n vergadering was in 'n lapa en dit was koud en ons wou dus 'n lekker warm bad kom neem.

Elmarie L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Wonderlike ontbyt, skoon.

Sal weer daar gaan slaap.

Ilene V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene V

Baie mooi en netjies.

Ons het in die kamer geslaap waar daar plek is vir 4 mense. Beddens is in 'n goeie toestand.

Nikolene S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikolene S

Verbeteringe sal help.

Oor die algemeen bly ons weg van hotelle af omdat dit nogal raserig kan raak. Ons het wel hier met 'n blaffende hond te doen gehad, maar is gou uitgesorteer deur die bestuur. Ek wonder maar net wie nog deesdae op koningingrootte-beddens slaap. Die feit dat die kamers uitgeverf is en die reuk nog in die kamer hang, was nie aangenaam nie. Ontbyt was wonderlik.

Frans G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Sal enige tyd weer bespreek.

Vriendelike personeel. Ruim kamers. Waarde vir my geld. Ons het een nag oor geslaap en dit regtig geniet. Ek was baie verbaas om te hoor dat die lekker ontbyt ingesluit is in die prys. Lekke julle!

Dias Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik! Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Dias Guest House
Maryna S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Verblyf in rustige omgewing met goeie geriewe!

Ons het lekker gebly. Die omgewing is rustig. Die kamer is pragtig en ruim. Die badkamer het karakter. Ontbyt is professioneel voorberei en bedien. 10 uit 10. Baie dankie!

Gerrie H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie H

Baie aangenaam!

Sal dit aanbeveel vir oorslaap in Bloemfontein!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dias-singel 14, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZGIzM2Q2LWUwNDctNDY5NS1hOTQxLTM0ZTNkMDBhYWRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Dias Crescent Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.083441256536 26.212335526943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang