Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A very nice, clean and comfortable place to stay. We were very comfortable with everything we needed. Our host was kind and very hospitable. Breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Stylvol, vriendelik en skoon. Nogsteeds die beste gastehuis in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het daar tuis gegaan vir die naweek terwyl ons vir die kinders gekuier het. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke en die diens was uitstekend. Ons sal weer daar gaan bly. Annatjie Van Zyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Een nag oornag na vakansie terug JHB toe. Netjies, skoon en gerieflik. Rhyno was baie, baie hulpvaardig. Ontbyt 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2022

Was baie lekker, sal weer kom. Was baie lekker, stortdeur is net effens knap vir groter lywe om in stort te pas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Stylvolle en gemaklike akkomodasie. Vriendelike diens van mense wat weet wat hul doen. Heerlike ontbyt. Yskas, goed-toegeruste kombuis, gemaklike beddens, luukse badkamer met stort en bad. Pragtige tuine en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Lekker tuisvoel-atmosfeer. Goed ingerig vir oornagverblyf. Stil, netjies en skoon met als wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf naby aan toegangsroete. Sal weer daar oornag. Dankie Rhyno, was heerlik om by julle te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhyno
Dias Guest House
Baie dankie vir die postiewe terugvoer Adele. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Ons doen altyd ons bes vir ons gaste.

Louise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Baie veilige verblyf met persoonlike aandag! Dias is ‘n gerieflike gastehuis met vriendelike personeel wat uit hulle pad gaan om aan elke behoefte te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2018

Netjies en baie lekker gebly. Lieflike kamers, vriendelike mense en baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rhyno
Dias Guest House
Dankie Leon, ons waardeer die positiewe terugvoering. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik. Ons sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.

Leon L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2017

Baie lekker. Heerlik en rustig! Gaan beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rhyno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dias-singel 14, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZGIzM2Q2LWUwNDctNDY5NS1hOTQxLTM0ZTNkMDBhYWRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 14 Dias Crescent Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.083441256536 26.212335526943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang