Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Vakansieverblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pamela S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Lieflike huis, sal enige tyd weer daar bly. Daar is genoeg badkamers. Ons was maar die meeste van die tyd uit, so maar net vir slaapplek gebruik. Ek beveel Dias vakansieverblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Hallo Pamela Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom. Mooi dag

Elzette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik! Ons het ons verblyf terdee geniet. Ek sal enige tyd weer daar gaan wegbreek. Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Baie dankie, Elzette, vir die terugvoer. Julle is welkom. Groete

Diane F
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Dit is 'n gesellige woonhuis wat ruim is. Daar is ook alles wat mens nodig het. Dit is skoon en netjies. Daar is hier en daar 'n paar dingetjies wat gepla het, maar niks wat mens sal maak om nie weer die bestemming te kies as 'n vakansie bestemming nie. 'n Mens slaap en rus net daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Dit was perfek. Ons het dit baie geniet, almal is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kom. Ligging is perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Baie dankie vir die terugvoer, Andrea. Ek is baie bly jul het dit geniet.

Carine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2022

Sentraal geleë en naby aan die strand. Diens was uitstekend. Genoeg slaapplek en baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Hallo Carine Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.

Erika B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Ruim kuierhuis in veilige omgewing. Diana was baie tegemoetkomend (ons kon vroeër inboek omdat huis gereed was) en behulpsaam. Die kombuis is met die nodige toegerus en die slaapkamers en en suites is ruim. Toe ons een aand probleme met krag ondervind (earth het aanhoudend getrip), het sy vroeg die volgende oggend 'n elektrisiën gereël om die probleem te probeer opspoor.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Hallo Erika, Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer!

Lee-ann G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Lekker gesellige en rustige buurt. Sal definitief weer gebruik maak van Diaz Vakansie verblyf. Die huis was oulik en netjies en ons het heerlik gekuier. Volgende keer bly ons langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Baie dankie Lee-Ann ek probeer altyd vir so skoon en netjies moontlik. Dankie ook dat jul die huis so netjies gelos het.

Robynn E
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Baie lekker en gemaklike verblyf. Goeie ligging en veilige gebied. Alles gehad wat mens nodig het én nog meer. Sal vir seker aanbeveel vir ander! Genoeg slaapplek en badkamers. Baie gemaklik en lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Sal vir seker weer hier bly! Dankie Diana vir 'n wonderlike vakansie en al die aanbevelings van plekkies en goed om te doen. Skoon, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Baie dankie Elizabeth vir die terug voer en julle is altyd weer welkom.

Nicolene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2021

Baie lekker gekuier in 'n skoon, veilige omgewing. Die dame wat ons ontvang het is baie vriendndlik en gasvry. Sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Omgewing is baie veilig en rustig. Die huis is baie netjies. Perfek vir 'n groep. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
Dias Vakansieverblyf
Baie dankie, Nicolene, vir die terugvoer ek waardeer dit. En ek is bly as jul lekker gekuier het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MjYxZDg2LTM2YmEtNDE3Yi04MzM4LTQ1NDIwNTRmNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 48 Blouvalk Street Twee Kuilen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152777777778 22.103888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang